file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14469 by Strik*kie
Kriek - :laugh: Gelukkig het ek dit gemis, want daarvoor is ek net so deurmekaar vandag.

Lalie nee ek dink ek is ok, is bang vir af-tyd so laat ek maar eers bly waar ek is. En as ek reg is dan is dit ontrent by my cd21-23 tyd. Thx anyway

Hey Slakster, mis jou as jy so stil is.

Wonder waar is VB?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14462 by Administrator
Replied by Administrator on topic Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?
Jammer julle! Sal nie weer gebeur nie. Ons sal nou niks verder verander nie. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14453 by Kriek
Hallo julle, gaan nou gou probeer opvang, die baas is nou weg.
lol Slakkie, ek het ook gedog ek word mal netnou toe ek hier inlog en ek click op die laaste bladsy en ek sien posts van 2 weke terug., maar lyk of dit nou weer reg is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14444 by marie r
Anje, die administrator het in 'n ander post gesê hulle gaan dit weer terug verander.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14415 by Laliek
Hi julle!

Hoop dit gaan goed met almal?

Was besig by werk vir 'n ruk en ek is nou amptelik op studie verlof! Skryf Donderdag oggend, nogals nervous want ek het nog nie veel gedoen nie so sal maar lang ure moet insit vanaand, more en Woensdag.

Slakkie en Strikkie - ek wou gou by julle hoor, ek het afspraak by Dr Hodgewind volgende Maandag (hy's oom Strikdas se partner) so my afspraak vir 1 Junie by oom Strikdas is beskikbaar - wil een van julle hom dalk gebruik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14404 by Slakkie
Sjoe genade dis genoeg om my tor heeltemal af te gooi

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14398 by Lia
Slakkie, my bladsye is nou weer omgekeer, laaste posts was altyd op einde, nou is dit op bl 1. Hoop nie daar gaan nou dinge hier ook verkeerd nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account