file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14499 by Strik*kie
Waarnatoe nou weer? Sorry bietjie blond, kan vandag niks onthou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14497 by Morgan
sjoe dis so exciting! jy moet dit baie geniet vir die res van ons se part ook. En dis seker jou en DH se laaste vakansie alleen!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14495 by Strik*kie
Kriek, ek sukkel ook om te lees en dan te reply want dan onthou ek die helfte nie.

Morgan hier is dit net so koud, hoe meer dit reen hoe kouer word dit.

Ek kan ook nou nie onthou wanneer gaan jy ni Slakkie? :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14493 by Slakkie
Morgan volgende week whooooohoooo!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14490 by Kriek
Nee julle, daar is te veel om te lees, en dan kan ek anyway nie die helfte onthou nie.
Ansa, dink nie ek het al gese nie, jammer oor die negatief, maar gelukkig is jy fine met dit, laat weet wat dokter se (of het ek dit dalk gemis erens ?)
Driekie, ek sou al lankal daai skoonsus iets aan gedoen het en dan daarna jou skoonma.
As ek iets belangriks gemis het, sorry julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14481 by Morgan
sjoe julle nou is dit vrek koud, reen al van vanoggend af maar skielik is dit bibber weer!

Slakkie wanneer gaan julle nou weer?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14478 by Slakkie
Jip Strikster ek mis julle ook maar ek het so baie om te doen voordat ek verlof vat. Genade ek is mos ook die enigste en op kantoor so ek moet alles reg kry vir die temp wat kom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account