file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14395 by Slakkie
Ek weet nie van julle nie maar ek bly net bladsy 1 van ons oor en oor sien maak nie saak op watter bladsy ek kliek nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14394 by Driekie
Oooh sterkte G!!! Veral met manlief wat siek is!!Ek het ok n man wat sleg slaap, not nice..

Julle ek moet moet gou bietjie werk capture - ek is nou weer terug belowe!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14386 by G Baby
Hi julle,ons adsl is alweer af,so ek het gou op bluetooth ingegaan,
charlaine,bly dr Pentz weet darem wat aangaan en dat jou siste minder is. Goeie nuus,een van die dae is jy ok preggies. Sterkte met die familie twis.

ANsa,Provera kan ok jou siklus begin,sulke blou pilletjies.

Sal vanaand bietjie fotos neem.

My man was ok by dr-bronchitus,antibiotika gekry. Het sommer vir hom ligte slaap pilletjie ok gegee,hy slaap vreeslik sleg al vir baie lank. Hy slaap so lig en as hy wakker word al is dit 2 uur die oggend kan hy glad nie weer slaap nie. Hopelik laat die pil hom tog vir 8 ure aan een slaap,sal so bly wees as hy behoorlik bietjie rus.

Jammer ek doen nie nog personals nie,gan kyk of ek die adsl kan regkry.
Baai.

O ek maak alweer sop....groente,lensie en vleis sop :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14385 by Lia
O skies, het vir 'n oomblik vergeet julle is weg. Ja, hulle tel die ontsteking in 'n piepie toets op, so dit moet iets anders wees. Die klonte bloed is dalk heel moontlik die steen wat uit is. Hulle sal jou seker scan om te kyk of daar stene is. Sterkte jong, ek hoop regtig hulle sorteer dit vinnig uit. Sjoe, afspr is lekker naby.

Ons gaan nie meer Kruger Wildtuin of Vic Falls toe in Junie nie, te bang vir die malaria pille.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14376 by Slakkie
Anje ek is dan weg :-( so ek gaan die koffie mis. Afspraak is die 2de so ek beter die weewee storie uitsort voor dan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14374 by Slakkie
Anje ek is baie bly jy het nog 'n gesonde nier ek het 'n vriendin sonder niere en dis vreeslik shame sy moet 3 keer 'n week vir 4 en half ure dialise kry.

Ek begin nou regtig wonder oor die niersteen want as daar infeksie was sou hulle dit in die piepie toets opgetel het. Sorry vir die tmi maar daar was nou die aand sommer sulke klonte bloed die dr het gedog dis AF

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14373 by Dassie
Hello Slakkie, hoop dokter kan gou uitvind wat's fout.

Ek voel nie te lekker vandag nie. Voel skoon asof AF oppad is en dis ontmoontlik. My maag is omgekrap, my boobs is seer, my vel lyk tragies en het baie waterige afskeiding. Gebeur gewoonlik dag of 2 voor AF. So ek neem aan my hormone is liederlik deurmekaar noudat ek nie op Fertomid die maand is nie.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account