file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14371 by Lia
Kom jy saam koffie drink die 15de Mei? Ons hou 'n klein koffie shower vir Morgan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14369 by Lia
Slakkie, ja, wag maar vir die dr, dr google kan jou nie regtig die antwoord gee nie, want jou simptome kan 'n paar dinge wees. Wanneer gaan jy nou weer FS toe? 07 Junie?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14366 by Lia
Weet jy slakkie dit kan dalk 'n niersteen wees, dis darem 'n vinnige prosedure om dit uit te haal, hulle maak net 'n klein snytjie om te uit te haal, nie 'n groot operasie nie. Dis nou as dit nie vanself uitkom nie.

Driekie, ek het 'n aar gehad wat soos 'n ivy om my nierpyp gegroei het en dit dood gedruk het. Het van kleins af die probleem gehad, maar nooit geweet, net na matriek eers begin met nierpyp ontsteking want teen daardie tyd was die nier dood, maar daar het steeds effens vloeistof ingegaan, wat nie kon uit nie en bietjie vir bietjie 'n groot water bubble gevorm het en dis wat die ontsteking veroorsaak het. Ander nier was al klaar vergroot en het 99.99999 % al werk gedoen. Net 'n jammerte dit het 3 jr gevat voor my huis dr besef het daar is iets groter verkeerd.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14363 by Slakkie
Anje - Ek het gewonder of dit dalk 'n niersteen kan wees maar dit help ook nie om so te sit en Dr Google nie want as dit infeksie was moes daar mos bakterie in die lab gegroei het. Genade ek kon nie eers op my regtersy lê en slaap nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14362 by Driekie
Replied by Driekie on topic Re:Hallo Dames!
Sjoe Anje - nie dit geweet nie!
Ek het baie baie sulke infeksies en n operasie gehad toe ek klein was want my nierpypies was vernou gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14346 by Lia
Replied by Lia on topic Re:Hallo Dames!
Hi Slakkie, sjoe klink verskriklik. Ek het nierpypontsteking gehad - 'n klomp keer - voor my nier uitgehaal is. Ken daardie pyne in jou sy, dis vrek seer, so jy het my simpatie. Maar ek het nooit seer gehad om te piepie nie. Dit klink eerder vir my of jy dalk 'n galsteen het, maar ek is geen ekspert nie. Hoop hulle kan jou gou uitsorteer. Sterkte.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14312 by Driekie
Replied by Driekie on topic Re:Hallo Dames!
Hehe - dankie Slakkie!

Maar sjoe dit klink baie baie weird - sjoe ek hoop nie dis iets ernstig wat fout is nie!! Hoop jy voel en is gou beter!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account