file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14080 by Driekie
Gelukkig - shame hyt so seer gehad, maar gister toe het hy alweer muise begin vang.Hehe!

Ansa - ek het n voorskrif vir Primolut N gekry in Feb om my AF weer te laat begin. Ek dink dis 10 of 12 pilletjies wat jy in die oggend drink en dan so 3-4dae na jy opgehou het behoort AF haar verskyning te maak. Ek weet daar is nog ander soorte maar weet nie hoe hulle werk of wat die name is nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14077 by Nelria
anje - ek stem natuur is sterker maar dit worry my net as jy opsetlik inmeng en dalk groter fout daarmee het

my gynae het vir my gese mc's is natuurlik om van bad selle ontslae te raak want as daar iets fout is met kind moet dit vroeg gebeur anders het jy in elk geval nie jou baba wat jy verwag om te he nie

driekie - shame ek raak so hartseer as diertjies seer het - gee haar maar baie TLC :)

morgan - fotograwe kan magic doen en vat ne klomp uitrustings saam en vra haar om dit flattering te maak - glo my dit sal stunning uitkom :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14076 by ChaNa
More More aan almal

Hoop dit gaan baie goed met almal..

Ek het nou eers verskriklik baie bladsye opgevang maar kan anyway nie alles onthou nie lol.

Ons kabels is 2weke terug gesteel so toe is ons lyne af..Is darem wee gister vervang jippee....

Was Donderdag oggend baie vroeg by oom strikdas omdat AF beginne het woensdag.
Toe ek 3weke terug by hom was toe het ek 9 sists gehad waaroor hy bekommerd was maar daar was donderdag net 2 oor. Is so bly daaroor.

Hyt gese die sist het voorheen iets afgeskei wat dit nie moes nie en het toe wee bloed getrek om te sien en die 2 sists wat nog oor is skei dit nie meer af nie.
Hyt my nou op Femara pilletjies gesit om my eierstokke te stimuleer en dan wil hy my wee saterdag oggend 8:00 sien. Weet nie wat hy dan gaan doen nie wil seker sien hoeveel eiertjies daar is.

Ek was 'n week laat en het op CD 34 beginne spot en was verskriklik naar en het op 'n staduim gedink dat ek wel preggies is.

Maar ek is so bly om wee met julle te kan chat het julle baie gemis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14072 by Driekie
Sterkte met die leerdery Nelria!!! Hehe ek dink almal vang nog eers op oor wat ons gechat het!

Soos Anje gese het - iets klink nie lekker met daai storie nie..en weet jy ek dink honestly die storie van sue is maar meer bek as binnegoed..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14070 by Ansa_S
Hierdie weer is omtrent funny!!!!

Julle wat is die pille of goed wat die dokter vir julle gee om julle siklus te laat begin en hoe werk dit.

Dit gaan seker my volgende stap wees. :S

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14066 by Lia
Wonder of Charlaine nou eers al die bl in haal.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14065 by Lia
Shame Driekie, ten minste het jy dit raak gesien. Bly jou kat is nou weer reg.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account