file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14131 by Tienka
Hallo al julle lieflike dames, ek het nou die 20 bladsye wat ek agter was gelees maar kan niks onthou nie. :laugh:

So ek wys maar net my gesig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14130 by ChaNa
Driekie wanneer kom jy bietjie pretoria toe om te kom kuier.

Wanneer kan ons ALMAL bietjie kuier, ek sukkel en kani ini week nie anders het ek lankal al julle coffee dates bygewoon

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14119 by Nelria
charlaine - wat charge pentz vir 'n afspraak?

en bly jy kom nou n a'n punt toe :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14118 by ChaNa
Ai Ai ons het ook nou familie strooi. Ek het julle mos vertel van die goed wat gebeur het met my en DH toe ons jonger was en hoe my male ons verbied het by mekaar ens.

Wel my liefste niggie wat altyd saam met my en DH skelm was ens het besluit om ha mond oop te maak en al ons juicy stories te versrei.
Ek en DH het skelm na haar toe gegaan vir 'n week in pietersburg en toe het sy nou vir my suster wat 13 is in detail vertel wanneer ek en DH die eerste keer saam geslaap het en wa en dat ek swanger geword het daai tyd daar ens ens. Ek was nog altyd die voorbeeld omdat ek die onderskeidings kry en die een is wat nie rook en drink nie ens maar nou hoor sy ek het dit op @ ouderdom gedoen so nou kan so ook.

Ek is so kwaad.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14109 by Driekie
APPARENTLY werk Vite C vir Spermpies ook - Ankia se man moet dit mos nou beginne drink

Helloooo Strikkels!!! Ek dink ok daar moet so n wet wees!! Sal die lewe soveel makliker maak!Jy moes hoor hoe kwaad was my man oor die storie!So nu moet jy weet!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14104 by ChaNa
Hi Morgan

Ja dis nie uitstekende nuus as jy vat ek is nie preggies ni maar tenminste kyk oom strikdas nou baie mooi na my. Ek gan nou al in 3weke 3 keer by hom wees. So ek is happy.

Is stamigro of wat ookal goed want wil graag ietsie kry wat manlief se spermpies op kikker lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14103 by Strik*kie
Hallo julle

Dis bitter koud hier en het nou begin reen. Regte bd-weer. ;)

Ansa, jammer oor negatief maar ons wag eers vir dr se uitspraak. fx

Driekie, daar moet 'n wet wees teen in-laws, dink jy nie? :angry:

Charlaine bly jy het nou pva.

Ok, nou moet eers dink wat het almal verder gese? hmmmmmmmm.........

Nelria sterkte met dh se besluit en jou swottings.
M2m jou boep lyk cute.
Die ander: sterkte met die tantrums. :)

En die ander: hallllooooo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account