file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #13991 by Driekie
My hel R2000-00??? Jeez - nee aarde sy moet dink julle is dom!!!As die dokter reken dis die beste is daar sekerlik rede.Ek dink nie hulle mag so iets voorstel tensy dit lewensnoodsaaklik is nie.

Hehe ek moet ok werk so as ek verdwyn - eks nie weg nie - ek doen net die werkies en dans ek terug!

Morgan doen dit - ek jou lankal gese jy is regtig nie groot nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13975 by G Baby
Ja morgan go for it-jy sal nie spyt wees nie.
Sjoe Nelria,omtrent affere met die girl?? Jou areme broer.
Ek gaan nou weer bietjie werk,sal nou nou weer inloer-het nog NIKS gedoen vaoggend. Het vir my man dr afspraak gemaak sodat hy ook gesond kan word-hoop nie hulle steek my aan nie,my ou asma borsie vat hele maand om t herstel na verkoue,kan dit nie nou bekostig nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13974 by Morgan
R2000 vir een scan... waar val sy uit? dink sy julle almal is dom?? en as die dr nie die baba wou red nie moet daar mos n dam goeie rede wees!!

Eks net so bang mens sien net n hippo op die fotos...sal maar nog bietjie dink

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13971 by Driekie
Nice Nelria - soos dit vir my klink sal hy dit kan maak!!Dis lekker om jou eie ding te kan doen. Hier waar ek nou is is dit nou wel nie my besigheid nie maar die eienaars laat ons toe om die takke as ons eie te bestuur - dis soveel beter as om vir n baas te werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13966 by Nelria
morgan doen dit girl - hulle photoshop rekemerke etc so not to stress :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13964 by Nelria
nee g geen bediende nie :( so ja pappa moet maar intree

ok so for 2nd update

eerstens grrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrr

julle weet mos my boet se preggy predicament :( anyway die girl het mos klaarblyklik probleme en kan nie preggy word blah blah blah

toe gebeur dit nou en dis mos high risk - anyhoe sy bel hom toe in week se sy is in hospitaal en die baba dreig om af te kom en dr se sy moet dit doen maar sy wil he hy moet dit keer - so nou wat as daar meer fout is? i mean lets nature takes it course right?

anyway so toe se sy vir hom hy moet kom kuier maar sy girlfriend nie welcome nie hy se toe sy is by hom in toutrok so dan kan hy nie kom nie sy se toe hy moet dit los maar say sal hom en sy ouers sue want nou stel hy nie meer belang nie WTF??

anyway sy se ook vir hom haar scans kos R2000 per keer wat sy gaan oor sy high-risk is I Mean coem on girls - julle spesialis afsprake kos nie eers dit nie right??????

so ons het gese ons moet ontmoet asap om alles op te klaar nou ignoreer sy al sy oproepe?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13956 by Morgan
g daai fotos klink rerig nie te sleg nie! maar se vir jou man hy MOET saam! jy moenie vra nie jy moet se!

Ek begin wonder of ek nie ook maar moet laat fotos neem nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account