file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14063 by Morgan
Charlaine waar is jy ons wag in spanning!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14061 by Lia
PS: Paisley stuur groete, sy het baie werk wat sy moet in haal en mis julle baie. Gaan goed tot dusver.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14058 by Nelria
sien girls ek het ook gedink dis geoordryf thanks :)

anyway gaan nou bietjie assignment doen so chat later

mwah mwah

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14056 by Driekie
Brrrrr - dis koud hier - ek weet nie waar val die weerburo uit met 23 vir Mafikeng nie!!! Dit reen AL WEER! Die lakens in my huis werk oortyd!!

Haai en laas week met die vakansie dag kom ek agter daar is bloed in my een kat se urine, vat hom veearts toe - toet hy n niersteen gehad wat iewers vasgesteek het, hulle moes hom verdoof sodat sy spiere kon verslap dat die ding kon uitkom - kos ons R460-00 en nout ek sulke poeier gekry wat ek oor hulle kos moet strooi sodat dit nie weer met hom of met een van die ander kan gebeur nie. Shame amper gedink hy gan doodgaan!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14055 by Lia
G, hoop jou man en kiddies word gou gesond !!

Charlaine, het jy goeie nuus?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14053 by Lia
Nelria, nee wat klink nie of jy hoef te bekommer nie. As jou man vir homself kan werk en julle onderhou is dit wonderlik. En as dit nie werk nie, klink dit of hy darem vinnig werk sal kan kry.

Iets klink nie reg met die girl van jou boetie nie. Maar onthou ek het 3 weke plat op my rug gele, twee keer in die hospitaal en hulle het alles gedoen om my baba aan die lewe te hou, maar dit het nie gewerk nie. Die natuur sal sy gang gaan, dis baie jammer en hartseer, maar ons almal is al daardeur en weet ons kan nie die natuur wen nie. Sterkte jong !!

Morgan, ek stem vir foto's, jy mag dalk spyt wees later en jy weet nie of jy weer 'n kans gaan kry om dit te doen nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14028 by Morgan
Kan nie wag om van haar te hoor nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account