file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14171 by ChaNa
Ek het gaan google om te kyk wat is hierdie pilletjies wat strikdas voor geskryf het en toe kom ek op die af.:


When you must not use it Femara.

Do not take Femara if you are still having periods. This medicine is only used in women who are no longer having periods.

Do not take Femara if you are pregnant or breast feeding. It may affect your baby if you take it while you are pregnant or breast feeding.

Nou verstaan ek glad nie hoekom Dr Pentz dit voorgeskryf het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14169 by Morgan
waar slakkie en VB??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14168 by Driekie
Hmmm sal my plannetjies moet maak - ek dink ek kan DH se arm draai dat ons daai naweek Markus se partytjie goed gan koop..

Ek wil so graag julle klomp ontmoet!!!

Hello Tienka en Ankia!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14162 by Goggatjies
Goeie Middag

Ek moes ook nou eers 'n paar bladsye opvang.

Nel - daai vriendin van you broer vat 'n groot kans, dit is defnitief nie so duur nie

Driekie - Jammer oor die Family - ongelukkig kan ons hulle nie kies nie

Charlaine - Kry Staminigro en ComegaVite vir jou man, Petrus drink ook Vit C, want Vit C help om goeie selle te vorm, en omdat DH se swemmers nie lekker is nie, sal dit help.

Aan al die ander, hallo - as ek iets vergeet het, jammer

Geniet julle middag in die koue weer, ek eet nou lekker Woolies sop.

O Ja - Morgan - ek dink jy moet maar die bediende huis toe stuur - betaal haar net vir 'n halwe dag

Chat weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14157 by ChaNa
Hi anje dis fine met my..
Weet iemand nou wanneer is Nelria se baby shower??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14147 by Lia
Hi girls, ons moet nog Morgan se koffie shower hou, wanneer kan julle girls dit doen? Wat van Sat 15 Mei?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14133 by ChaNa
Hey Nel

Vir my 1ste afspraak het ek R700 betaal en toe ek donderdag gaan het die ontvangs dame gese R290 maar toe het oom strikdas my niks gecharge nie hy wou nie die geld vat nie so donderdag se afspraak was verniet.

Jou boetie se ex probeer julle roer, julle moet pasop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account