file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14102 by Driekie
Dis cool - ek moet onthou wanner ek weer preggy is - thanks Nelria!!

Aah so die primolut gee hulle ook in verskillende dosisse - myne was 10 of 12 pilletjies..miskien kry jy ok min soos Morgan Ansa

Ek sooo bly vir jou Charlaine!Darem is daar vir jou ok nu lig aan die einde van die tonnel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14099 by Ansa_S
Dankie Morgan, ek hoop maar dokter kry gou die bloeduitslae sodat ons kan begin met iets om af te laat kom!

EK glo ek gaan nog net hierdie maand probeer en dan sal ek maar na 'n spesialis toe gaan, al moet mens eers 'n jaar sukkel, ek is gatvol gesukkel en gewonder!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14093 by Morgan
Ansa my gynie het vir my primoult n gegee om AF te laat kom. Was niks erg nie. Het die pille 5 dae gedrink toe op dag 6 daag AF op en hou so 4 dae. baie ander gynies gee provera weet nie hoe dit werk nie.

Charlaine so dis goeie en slegte nuus, wel nie preggies nie maar darm baie minder cysts en n PVA

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14091 by Nelria
al die preggy's het julle nou al julle phone lists by babycity opgesit om almal te laat weet baba het gekom

www.babycity.co.za/bc.php

onthou jy gaan op website laai al jou vriende se tel nr's (including die lys van ons groep off course) dan op die dag dan stuur jou man 1 sms na die nr wat hulle gee aan die einde - met al die details van gewig, naam etc en babycity stuur dan die sms verniet uit na al jou mense op jou lys

anders vergeet jy haelfte van mense e dit kos fortuin uit jou sak

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14088 by Ansa_S
HEy charlaine, bly dit gaan goed met jou! Dis lekker as daar al vordering in mens se pva is!

Dankie Driekie, ek sal maar hoor wat se dokter, is net so gefrustreed!!!!!!!

Ek wens net AF wil nou opdaag op haar eie, want ek wil nie te veel allerhande goed gebruik nie want dit gooi net mens se lyf nog verder deurmekaar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14086 by ChaNa
Ek moet ook noem dat hierdie die snaakste AF was wat ek in maande gehad het. Dit was baie korter en nie so vreeslik baie nie sorry tmi.

Het ook ni beginne soos dit altyd begin nie.

Anje sterkte met jou sussie se storie so iets is nie maklik nie.

Nelria - Hoop dit gaan goed met die swottings. Ek glo en vertrou dat jou man die regte besluit gemaak het vir julle en sterkte daarmee.

Driekie - Sterkte met die skoonfamilie, dit is al ewig 'n issue vi my ook.

Ansa - Jammer oor die BFN maar dis nie verby tot AF haar verskyning maak nie so hou nog moed.

O koek sien nou sukkel ek om die ander goed te onthou lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14085 by Lia
Charlaine, dis goeie nuus. Klink my jy is sterk oppad na jou BFP !! Baie Bly dat die meeste sists weg is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account