file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64175 by Driekie
Hehehehe Ansa - ek droom deesdae die grootste klomp bollie!!!Net gisteraand het ek en DH bietjie Warcraft-Dota gespeel en gisteraan droom ek heeltyd ek is in die game en fight teen die "Scourge" in die game!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64174 by Blessed to be Mommy
Baie dankie girls!! Ek waardeer dit regtig baie!!

Ek hou julle op hoogte!!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64173 by Strik*kie
Dis nogals snaaks die onderbewussyn ding, ne Ansa?
Ek try nie daaraan dink voor ek slaap nie, want dan droom ek ook sulke goed, wat my net meer dpressed maak die volgende dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64168 by Ansa_S
Ek het gisteraand gedroom ek gaan vir een of ander bloedtoets en toe ek my uitslae gaan haal toe se die lab vrou vir my sy het sommer getoets of ek swanger is en dit is positief, ek het lekker gehuil van blydskap in my drome!

Wys jou al is dit nie in jou gedagtes nie werk dit maar in jou onderbewussyn.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64167 by Strik*kie
Oi Blessed jong hou jou en Armand in ons gebede dat daai klein fightertjie ok sal wees. Laat weet ons asb, het hoeka weer gewonder of jy ok is.

Driekie dit het no sommer hier ook koeler geword grrrrr, nes ek dink dit gaan lekker dag wees, boem dit in my gesig :(
Voel ook soos jy, al klaar moedeloos en af is nog nie eens hier nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64166 by Cornel
Hi Blessed!

Sterkte met als wat voorle vir jou! Jy en boetie is in ons gebede!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64165 by Driekie
Sjoeeeee Blessed - dankie Liewe Jesus hy is darem nie meer so n klein babatjie nie!!!!!Genade tog - jy moet ons op hoogte hou!!!!Sterkte en ek sal bid dat als vir die beste uitwerk!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account