file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #13784 by Morgan
Ja dis snaaks hoe ander kinders aanvoel gier kom iets wat mamma gan besig hou. Tot my diere wil my nie eers meer uitlos nie! Die een kat kon my nie vat nie en nou is hy heeltyd by my!

G en nelria bly om te hoor julle babas is nog in die maag. Waneer gan een van julle weer dr toe? ek gan woensdag en wil so graag weet of dit n interne ondersoek gan wees

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13777 by Nelria
morgan - dit suck!!!

g - Ek freakin weet nie, tantrums is soooooooo moeilik om te hanteer en ek dink dit is hulle 6th sense wat nou inskop vir aandag van jou want daaai baba is oppad - lea was pappa se kind en ek kon nie minder saak gemaak het nie - maar hoe groter die boep word hoe meer wil sy my he, ek moet haar dra, optel, aantrek alles wat pa eers moes gedoen het

re tantrums - ek loop maar net weg, ignoreer en gee prys as dit klaar is

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13775 by Nelria
more dames

Hlise - grrrrrrrrrrrrr oor jou slapelose nag - is jy by huis bly ma? of moet j nouwerk met jou moe lyf?

ek het goeie nwk gehad geshop, gekuier en boeremark so redelik eventfull

gaan in my 34ste week in Yikes so net 3-6 weke oor - moet gat in rat kry met baba en studie goed

ansa????????????????????????? wat se nuus het jy?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13774 by Morgan
hello julle

Hoop almal het n great naweek gehad!

Mommy wat se die dr toe dat boetie so still is?

Ansa het jy al getoets??

Enige iemand al van Charlaine gehoor?

Hexy sterkte vir vandag!

Ons bediende wat een keer n week gan inkom het vandag begin.... kon nie wag nie, toe daag sy met haar siek baba op! so ek sien al hoe spring die kieme in my huis rond :X :angry:

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13763 by G Baby
More julle!!
Hoop julle naweek was lekker!
Myne was biejie dol,siek kinders,siek man...
Soek raad vir my seuntjie wat so tantrums gooi-die wat kinders het-wat doen julle?
Ek kan hom glad nie beheer nie-hy skop en slaan en skreeu. Weet nie hoekom hy nou daarmee begin nie-hy was 'n droom kind???? Terrible twos???

Ansa hoop jy kry positief vandag.
Margan,mommy,Nerlia hoe gan dit met swangerskap?
Hoop julle almal het lekker daggie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13751 by Dassie
More almal.

Hoop julle het 'n lekker week sonder te veel stres. Dis nog so 2 weke dan sien ek FS so ek sien uit daarna. :cheer:

Ansa enige nuus?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13747 by marie r
Hlise is mens is moeg na so 'n nag. Ek's net so bang as ek alleen by die huis moet bly in die aand, maar gelukkig gebeur dit nie baie nie. Ek slaap dan daardie aand niks en die volgende dag is ek 'n zombie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account