file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #13833 by Nelria
morgan - my afspraak is ook eers woe. 10am so sal dan weet wat is wat

g -bly jy kon foties organise ek sal seker by my vriendin moet hoor waneer en waar ek het met lea so nie baie lus maar nou ja dis seker laaste boep so ek moet maar

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13824 by Driekie
Helloo!!!
Ansa - enige nuus?????
Hlise sterkte! My moee dae kom nou wel nie van omdat ek alleen slaap nie maar oor n onrustige klein meneertjie
Ai Morgan sterkte dit kan nie lekker wees nie!
Almal anders wat al saamchat - HELLOOOOO!!!

Re tantrums - ek doen ok die ignoreer storie, maar my skoonmense is van daai tipes wat glo slaan maak als reg en ongelukkig het my man dit aangeleer. Somehow werk die balans van ignoreer en slaan vir ons. Maar hy word ok presies vertel hoekom en waarom dit stout is.

En nou moet ek julle eers vertel skies as dit lank raak....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13822 by Ansa_S
More almal, ek het gegaan gou vir die bloedtoets, net vir 'n positief of negatief, want dit moet weggestuur word vir die telling, en die is negatief!

Ek is piekfyn, net bekommerd oor wanner Af dan nou gaan opdaag. Sal later met dokter praat, hy sal my seker bel as hy uitslae more kry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13820 by Morgan
Kriek ek het ook so gedink, maar hoeveel geld gee ek haar dan? sy het darm al begin skottelgoed was?

G hoeveel vra daai vrou vir die fotos... se vir jou man hy moet gaan... trek weer jou sexy nighty aan hahaha

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13819 by Kriek
Morgan, dalk moet jy haar maar huis toe stuur vir die dag, laat jou huis maar eerder bietjie vuil wees voordat jy ook siek raak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13814 by Morgan
Die baba skree en skree net, sy het hom op ons bank neer gesit om te le... ek sien nog hoe hy daar afval!

Ek weet sys ook nes mens maar ek is vreeslik kwaad daaroor, ek kan nie nou siek word nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13813 by Kriek
Morgan, as dit by jou eie baba kom sal jy die gehuilery kan hanteer, in die begin is dit vir jou die mooiste geluid wat daar is. Dis dieselfde met n poefdoek skoonmaak, ek kan nie n ander kind se doek skoonmaak nie, maar my eie kind s'n het my nooit gepla nie.
Sterkte met die bediende

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account