file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #13869 by Driekie
Mommy ek is sooo bly vir jou - hehe dis dalk die koue weer en hys lekker warm en snoesig in mamma se magie (dit maak jou mos lui in die winter as jy so lekker snoesig en warm is!)
En jou magie is so mooi!! Jou boude lyk nie vir my groot nie! Myne was HUGE!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13868 by Morgan
Driekie se haar straight as sy n probleem het met jou moet sy dit vir jou se! Jy sal sien hoe vinnig shutup sy! sulke mense is die pits

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13863 by Ansa_S
Ek is nou op cd 37. Sal later hoor wat gaan aan.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13862 by G Baby
Ja wonder hoe gaan dit met paisley?
Hoop sy loer die week bietjie in hier op die forum...

Ek is soos in NIKS LUS vir werk vandag nie,my kraam verlof begin natuurlik eers as ek gekraam het-werk mos vir die plaas boerdery en hulle het nie genade nie??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13861 by Driekie
Sorry julle - ek wou my doodhuil oor ek my kind seergemaak het! Gelukkig lyk my was daar nie gevaarlike goed in daai koppie nie en sy voetjie is nie eers blou of enige iets nie.

Sy het net hierdie ding teenoor my en verwag ek moet nice wees. Sy maak die vieslikste comments oor my en sal voor ander mense van my praat asof ek nie daar is nie en haar nie hoor nie!!!!My swaertjie se meisie/verloofde het my Saterdag vertel watse nare goed sy al teenoor haar kwytgeraak het oor my en dit maak dit nou nog erger.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13859 by Morgan
hexy is mos vandag vir har lap, hoop die dr het net vir haar goeie nuus!

Ja paisley werk mos weer vandag...

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13855 by Lia
So ek het 'n besige naweek agter die rug. Werksopdrag uiteindelik klaar gemaak en betyds ingegee. Het baie lekker gekuier met my vriendin. Jacaranda Kunstefees en Thaba wildsfees was groot pret. Het lekker saam familie gister gekuier en vir baba Janco lekker lank vasgehou. Hy is so 'n soet baba.

Paisley, het baie aan jou gedink die naweek, hoop jy is ok.

Het iemand iets gehoor van Charlaine?

Ek het so idee ek los iets of iemand uit, help my asb. reg as dit so is.

Julle moet 'n fantastiese dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account