file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12473 by marie r
Driekie ons sal maar kyk wat die maand gebeur.My siklus is die afgelope paar maande so deurmekaar, weet nie hoe lank my siklus hierdie maand gaan wees nie.

Maar ek en Hubby het klaar besluit dat ons volgende maand gaan BD soos konyne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12472 by Morgan
my man glo weer vas carli kom op 38weke. ek geoe klie nie om nie solank nelria voor my haar baba kry, wil die nuutste tips by haar kry.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12469 by G Baby
Julle girls moet bietjie opsit wanner gaan julle fs toe onder julle posts-ticker dalk? Kan nie als onthou nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12468 by G Baby
Driekie,jy nogal reg,ek hoop dis net nie te vroeg nie. My ma se bediende s? my baba gaan vroeg kom. EK stress sommer! Na 37 weke is ok,maar voor dit gaan hy piep klein wees. Ek vat dit nou rustig na die nuus hoor-geen oefening meer nie. Sal bietjie foto weer neem om vir julle te wys,my maag hang baaaaie laag.
Sal vanaand opsit! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12466 by Morgan
driekie ek se ook carli gan nog oor haar tyd gaan en eers 1 julie kom.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12465 by Driekie
Marie - ek sien ok nou eers ons dae is so 2 dae uitmekaar!Hehehe - hmm..miskien gee jy ok binnekort vir ons goeie nuus!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12464 by G Baby
Sal so maak,al wat julle moet doen is bid dat die epiduraal die keer werk!!!! He he

EK dink....
Nelria 1ste

ek kort op haar hakke

en dan Morgan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account