file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12423 by Driekie
Julle waar is Blessed?????Ek het gisteraand woes baie aan haar en Mommy gele en dink!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12422 by Ansa_S
Stikkie (((((((((HUGS))))))))))

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12419 by Driekie
Wow thanks Ilze - gan bietjie uittoets!!!

Ai Strikkels!! HUGS vir jou - botteltjie wyn warm bad kerse en niks of niemand wat jou pla nie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12416 by Morgan
Ankia het jy al jou man se uitslae gekry?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12414 by Ansa_S
Driekie ek dink ek is soos 'n konyn, was nou al 2 keer swanger in 3 maande se tyd!

Het vir DH gese ek dink sy swemmertjies is giants en kan sekerlik met die blote oog gesien word!

Strikkie stadig, ek het glo nogsteeds maandag se bfn toets!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12413 by Driekie
Haai Hexy - so bly jy voel beter man!! En jy gan nou sien dit gan nou makliker gan - jy gan jou lap kry en woeps waps en jyt nog n boepie om mee te spog!!!!

Tienka - hoop jy voel gou beter!!Laat Dh jou so bietjie pamper en sussa kan boetie oppas!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12412 by Kriek
Hexy, Jayden is rustiger omdat jy en DH ook rustiger is, mens kan nie glo hoe n ma en pa n kind se mood beinvloed nie, ek lees nou die dag in n boek, n ma se optrede die eerste 5 minute vandat almal in die huis wakker is bepaal hoe die res van die dag vir almal gaan wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account