file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12445 by Morgan
ons moet nog die betting lines oop maak:

Wie gan eerste pop:
Nelria
G baby of
Ek???????????

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12444 by marie r
Dit is 'n plesier G Baby. Ons wil so vinnig as moontlik weet as baba daar is. Een van die dae is dit sulke tyd.

Hierdie groepie gaan sommer so 'n paar baba's op 'n slag hê. Maar dit is nou rerig tyd vir 'n BFP. Daar was nou lanklaas een gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12443 by Morgan
nee man g jy moet ns laat weet sodra jy dink daar gebeur iets.... dat ons heeltyd an jou kan dink

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12442 by Driekie
Tata Ansa - en kyk nou net ne as Konyn-konyn speel nie eers vir ou heksie en haar ferrari nader roep nie is dit sulke tyd!!

Geniet die middag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12437 by G Baby
Julle sel nr ga ek op my foon sit en julle dan sms as my baba gebore is. Marie het vir my die lys gemail,dankie!!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12436 by Kriek
G, nie my man of kind is oggend mense nie, so ja, jy kan dink waarmee sit ek in die oggend. lol
Hexy, my seuntjie is maar dieselfde, hy het vanoggend weer vir my vertel toe hy wakker word en ek se "goeie more" dat ek moet weg gaan. he he.
Baai Ansa lekker middag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12434 by Driekie
G - daar is ek dit met jou eens - ek is GLAD en geheel nie n oggend-person nie!!!!!
En as Markus mislik opstaan of DH net iets skeef doen of se moet ek hard konsentreer om nie te snap nie dans my hele dag sommer mislik!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account