file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12432 by G Baby
Julle gaan vamiddag by my "swangerskap maatjie" kuier en baai en sterkte s?. My hart is sommer seer dat dit nou so te s? verby is. Sy kry 10 Mei induksie,omrede baba baie groot is,sy is dan 37.5 weke. SY gaan more op pta e bly dan daar tot baba kom.

Ander vriendin het gister via keiser haar dogtertjie gehad hier in ons medi clinic,3.9kg en hulle is albei gesond. Huge baba!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12430 by Driekie
Cool gan dit regtig probeer!!

Ahh G - ja nee daaaaaai ondersoekie is nou eers gross!! En FLIPPEN ongemaklik en eina!!!En as hulle voel hoe laag baba al is!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12429 by sexy~hexy
Sjoe Kriek, dis nogals baie waar hoor. Maar ek moet se, Jayden staan met sy eie gemoed op, party oggende is dit 'n breeze en lag ek my simpel vir hom, ander oggende is hy so grumpy en mislik jy kan met hom koekies bak. Wys net hoe ontwikkel hulle persoonlikhede by die dag :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12428 by Ansa_S
Ag jammer G-baby toe sit ons die pot heeltemal mis!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Kan dink dis nie aangenaam nie!

Arrie warrie maats ek gaan nou huis toe en dan is dit hokkie oefening en dan gaan ons rugby kyk vanaand!

Love you all!!!!!!!!!!!!! mwah mwah :kiss:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12427 by G Baby
Kriek-ek nie oggend mens nie....sukkel maar om vriendelik te wees so vroeg in die oggend. Raas en baklei glad nie,maar net stil,en my dh weet al hy moenie baie praat vroeg in die oggend tot na my koffietjie nie....he he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12425 by Kriek
Driekie, doen dit nou al vir n rukkie, en dit werk hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12424 by G Baby
Nee man julle,op jou einde met swangerskap is dit nie inwendige Sonar nie,dis inwendige ondersoek na die gewone sonar. M.a.w gine voel met sy vingers/hand hoe voel jou cerviks ens.
OE gross-ek ril sommer hier waar ek sit.

SIen dis hoekom ek so opsien, wie wil nou aan gekarring word inwendig as jy op jou einde is...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account