file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #11966 by Lia
Dis wonderlik, so dis:

Laliek : 10 Mei by FS en
Dassie: 18 Mei by FS.
En dan begin al die Junie afsprake, dit klink opwindend.

G, ek blameer nie jou dogtertjie nie, scotch emulsion is SLEG. Dit maak my naar...lol. Hoop hulle word gou gesond. Lekker wegpak.

Ek verlaat julle nou so rukkie, gaan in konsultasie, praat later weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11962 by Kriek
G, ek glo maar in my humidifier, gooi elke aand so bietjie bloekomolie ook op. En dan laat ek maar neubilise by die skool ook sodra die snotneus begin. Dit sal nou die eerste jaar wees wat ek Scotts emulsion gaan gee, my ma het nou die dag gelees dit is goed vir asma kinders en die wat gereeld bronchitis kry, maar moet dit maar heel jaar deur gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11958 by G Baby
Ansa,ek het met al my kiddies daai steek pyne gekry in my boobies.
Goeie teken!!!
Waar is charlaine,wonder of sy toe nou BFP gekry het of wat? Sy was mos vaoggend vroeg by dr pentz?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11954 by G Baby
Hallo julle,hier is ek weer vir so rukkie.
Kriek,ek het nou net humidifier uit kas uitgehaal om te lat skoon maak.
EK was vandag babaklere om in kas te pak.

Dink nie die kids is siek genoeg om dr toe te vat nie,hulle speel,eet en het nie koors nie.
SO ek dr maar met flusin/betanoid mengsel en ek glo ook aan scotch emulsion. My seuntjie drink dit,maar dogtertjie weier om haar mond daaraan te sit. EK gee ook echinaforce.
Die bleddie dr's is ook so rip of deesdae,jy stap nie onder R1000 uit,met 2 siek kinders se konsultasie en medisyne.
EK spaar,want my ma gan vir haar sussie in Abu dhabi kuier en ek het haar gevra om vir my 2 matte te koop vir my huis.

Nelria wanner gan jy weer gine toe? dink jy dit gan inwendige ondersoek wees?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11952 by Ansa_S
Dassie jou afspraak is darem nie meer 'n ewigheid ver nie!

Gelukkig het die mediese wereld al so ontwikkel dat daar fs is wat ons kan help met ons behoeftes aan baba's!

As mens sukkel om swanger te raak en mens kry 'n pva, al vat dit hoe lank, is mens sommer net meer positief!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11946 by Dassie
More almal.

Hello Ilse, ek is 27 en probeer al 'n jaar vir baba nr 1. Ek het PCOS en gaan 18 Mei 'n FS sien.

Julle ek is nogal opgewonde oor my FS afspraak. Dis half hartseer dat dit nou tot daai punt moes kom, maar dis ook goed om te weet mens gaan na 'n spesialis wat elke dag vroue behandel wat sukkel om swanger te word.

Ek hoop ons almal kry BFP's die jaar.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #11916 by Nelria
girls was nou net wee op pampers - hoe freakin stupid en stadig is dit nou

Thanks Moomie!!!!!!!!!

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account