file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #9588 by Tienka
Hallooooo kriekie, jissie maar julle kan my poedingbrein darem maar deurmekaar maak.

Daai is Flik, hy's 'n mier :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9584 by Kriek
Laaik die een, weet nie watse gogga dit is nie, maar dit lyk naby genoeg aan n kriek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9583 by Kriek
Gaan gou kyk slakkie, het nou iets van bugs life op

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9579 by Slakkie
google 'n prentjie van Jiminy Cricket

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9573 by Kriek
Ek het juis nie die kie aangesit nie, ons sal lekker deurmekaar raak, ek soek n pic, maar kry net sulke grillerige goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9570 by Kriek
Kan julle glo dit hael hier by ons !!! Hier kom die koue hierna

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #9569 by Strik*kie
Jy moet nou net jou pic verander, :laugh:

Nice naam, dink net as jy kriekie gevat het was ons klomp ...kie's :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account