file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68524 by klippie
Ek is amper op 600 posts!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68519 by Morgan
Dassie eks so bly jou baba groei so mooi, jys ook al amper in jou 2de trimester!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68518 by klippie
Dassie - dis great nuus!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68517 by Cornel
Ai daar rol die trane!!!!!

Dassie ek is so so bly jou baba is gesond! Alle eer aan ons HEMELSE VADER!!!!!!!
Sterkte met Skoonpa en DH,maar ek glo als sal okay wees!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68516 by Driekie
AMEN Mommy!!Ek was eintlik baie baie gelukkig dat ons nie al daai toetse hoef te gedoen het nie want DH was tot hy so 6 of 7 was hoogs allergies vir enige melk-produkte en ons het dit half en half verwag met Markus!Al wat n hengse gestoei en sukkel was was om die regte soort melk te kry!!

Halloooo Dassie - dis awesome nuus dolla!!!So so bly alles is ok met baba en met jou!!!

Ai Morgs - sjoe darem net n blou kol of twee en Carli nie by!Toemaar ek kry dit ok nou nog soms reg - hoe se my ma altyd - slaan neer soos n os!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68511 by Lia
Ai Dassie, dis wonderlik !!!!! Ek is so bly baba is ok !! Toemaar, sodra jou skoonpa uitvind van baba is die fight ook vergete. Sterkte man !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68509 by ChaNa
Hey Dassie

Baie Geluk met jou babatjie wat so mooi groei, kan dink jys ini wolke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account