file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8738 by Ansa_S
More almal,

VB ek is bly dat jy antwoorde gekry het en dat daar nou begin kan word met 'n plan.

Ek dink jy voel seker vreeslik verlig en opgewonde, want ek het nadat ons begin het met my pva, al weet ek nog nie of dit gaan werk nie is dit darem al 'n begin en is mens sommer klaar opgewonde en met meer moed!

Ek stem saam mens moet dit nie te lank uitstel om te gaan nie, daarom is ek so dankbaar vir my huisdokter wat gese het ons gaan die plan vir my net vir 3 maande probeer en as dit nie werk nie sommer dadelik FS toe nie eers weer ginekoloog nie!

AFM: Ek het gisteraand vir die eerste keer van dinsdag af deur geslaap en soos 'n baba, het nie eers my dh se wekker die eerste keer gehoor nie.

AF moet more haar opwagting maak, so ek sal maar heel geduldig sit en wag vir die ou nare nare tannie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8737 by Dassie
More almal.

VB - Dit klink na wonderlike nuus man. Jou dok gaan volledige ondersoek doen en sommer tjoef tjaf sal jy preggies wees! Die volgende stap vir my is seker ook 'n HSG. Ek wag nog vir AF sodat ek afspraak kan kry by FS.

Ek stem ook saam VB - moenie uitstel nie. Ek probeer nou al 'n jaar so dis definitief tyd vir die FS stap. Partykeer is daar net 'n klein ou foutjie êrens en sodra dit opgelos is, is mens meer vrugbaar.

Ek vertrou die Here met die pad wat ek moet stap. En weet dat Hy vir dokters en FS's die kennis gegee het om ons vrouens wat sukkel om swanger te word te help. Mens het moeilike besluite om te neem as mens sukkel om swanger te word, maar die Here sal ons ook daardeur help.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8735 by klippie
More dames!

VB, dis great - nou kan julle weer 'n rigting inslaan! (Hou koers Voortrekker dogters!)

:laugh :laugh: :laugh: :laugh: :

Sexy - so bly oor jou man se werk, jy moet ons laat weet! Alles werk altyd uit soos dit moet! :woohoo: :woohoo:

Dink aan Paisley vandag! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8715 by marie r
VB ek's so bly dat jy uiteindelik gegaan het & dat julle nou 'n PVA het. Nou kan jy ook bietjie rustiger raak. Sterkte vir al die toetse wat jy moet doen. En onthou om ons op hoogte te hou.

Sexy baie geluk met jou man se nuwe werk.

G Baby geniet jou dag en geniet môre.

Goeie môre aan al die dames. Die winter is HIER!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8710 by sexy~hexy
More almal

Sjoe VB, jy het ons almal in spanning laat sit en wag. MAAR NOU HET JY OOK WEER 'N PVA GIRL :woohoo: Die dokter klink baie deeglik en professioneel, so op die ou einde was dit die moeite werd om te gaan! Vat dit nou een dag op 'n slag, en as jy twyfel oor iets - bel hom! Sterkte vir jou pad wat voorle, en ek is bly DH is so ondersteunend en het aanneming voorgestel :)

More aan al die ander dames ook. Hoop julle het 'n leka aandjie gehad. Jayden het gisteraand self aan die slaap geraak, ek het vir hom gese ek gaan bad, en as hy nie slaap nie, kry hy nie roomys vandag nie - gewerk soos 'n bom :lol:

En my DH het gister gehoor hy het daardie ander werk gekry :cheer: :cheer: :cheer: So nou wag ons net vir die ou om hom Maandag te kom sien, sodat hy die kontrak met DH kan deurgaan. Dankie aan julle almal wat vir ons gebid het, ek hoop regtig hierdie werk realiseer (ek wil eers als swart op wit sien), en dat DH nou vir 'n slag waardeer sal word!

AFM: AF in volle glorie :S Voel ek moet net heeldag doodstil sit op my stoel, want as ek opstaan gaan die sluise oop :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #8708 by G Baby
More julle! Hoop julle het lekker geslaap.
Weet ek het vir myself ges? ek sal nie kla nie,maar eish ek slaap sleg. Hierdie arme blaas van my werk oor tyd. DInk nie die gan ooit weer hertel na die swangerskap nie......

VB bly jy was by gine man,en dat dit darem nie te sleg was nie. Hoop hy kan vir julle antwoorde gee,ek is seker hy of fs sal julle kan help om babatjie van jul eie te kan h?.

Paisley sterkte met jou behandeling wat jy vandag begin,dink aan jou en hou duim vas dat dit werk.

ANsa en charlaine-amper toets tyd-opwindend-hoop ons kry BFP vir April!!!
EK vandag weer tzaneen toe,vat kiddies skool toe,more het ons "boerevereninging" potjiekos dag en boeresport ens,nogal altyd lekker,so ons is heeldag daar.
My man maak ook vir ons lekker potjie en potbrood.

O ja ek is vandag 31 weke :woohoo:

Lekker dag vir julle,loer later weer in.
TATA

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8657 by VB2010
Ek dink aan soveel dinge ek wou nog noem, hy het ook gevra hoe lank my siklus is, dit is 31 dae, en hy se toe dis nie te groot probleem nie maar hy sal graag 'n 28dag siklus wil sien, ok dis nou al waaraan ek kon dink

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account