file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #8763 by Strik*kie
Hallo julle

VB dis wonderlik dat jy nou weet wat gaan aan en wat gebeur. Sien jy het verniet gestres. Praat ek wat net so bang is ;) Nou gaan ek stupid klink wat is die HSG????

Ai Ansa jy moet net onthou gaan rukkiet vat vir die skok om uit jou gestel te kom. So vat die langnaweek en rus lekker uit en ek hoop AF hou verbmet haar besem of sy val af en kan by niemand uitkom nie.

Hexy geluk met jou man se nuwe werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8761 by Morgan
Sorry julle ek was so excited vir VB het nog nie by die res van julle uitgekom nie

Hexy so bly jou man het die werk, nou is daar minder stress en hopelik vinnig n BFP oppad.

Ansa bly jyt lekker geslaap, en nou het jy nog n lekker naweek om voor uit te sien. Gan jy die naweek toets of eers bietjie wag?

Charlaine wanner toets jy... jy moet ons asb dadelik laat weet!!

Hello g baby is jy darm nou al klaar uitgepak? ek sukkel ook die laaste ruk om te slaap, het vir my gister n preggy roll gekoop. moet nog gewoond raak an hom maar hy het darm gehelp!

Anje hello hello wars jy vandag?

Nelria hoe vorder al jou assignments? en voel lea al beter?

Anika wat se die gynie toe jy was mos gister daar?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8760 by Lia
Ankia, wat se jou dr?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8759 by Ansa_S
Julle ek weet nie of dit hormone of skok is van dinsdag nie, maar ek is vreeslik huilerig, ek moet net keer of ek wil kort-kort huil.

OEee en ons onnies het 'n heerlike langnaweek wat vir ons wag, maandag is 'n skoolvakansiedag en dinsdag 'n publieke vakansiedag, so ons gaan eers weer woensdag skool toe!!!!!! Ek gaan net slaap en slaap en slaap.

Moet vanaand Vaalwater toe, DH speel daar rugby vanaand.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8757 by Lia
Ag VB, ek is so bly vir jou - uiteindelik 'n pva. Die dr besoek het jou gedoen, jy klink sommer baie positief. Dis nou nie meer lank nie dan is jy ook swanger. Dis wonderlik dat jy so goeie ondervinding gehad het by die praktyk en ook dat jou man so ondersteunend is. Ek is uit my vel uit opgewonde vir jou part.

Ansa, dis great dat jy deur geslaap het. Ons hoop jou AF daag nie op nie. fxfxfxfx

Bella, ek stem 100 % saam met jou. God het dr en FS'e vir ons gegee om ons te help.

Hexy, baie geluk met jou man se werk en ja, dis goed om dit eers op skrif te stel voor hy bedank.

Geniet jou dag G !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8755 by Tienka
Goeie more dames, dankie tog dis Vrydag!!!!

VB, baie sterkte vir die pad vorentoe, ek glo dat julle sommer gou 'n bondeltjie van julle eie sal he.


Hexy, baie geluk met jou man se werk, hoop hy gaan baie gelukkig wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #8745 by Morgan
hello julle

VB whoop whoop so bly jy het gegaan... het jou mos gese hulle almal is so nice en profesioneel daar mens voel skoon gemaklik! SO wat dink jy van die dr? hy is vrek nice ne? bietjie stil maar hy weet beslis wat hy doen.

As ek jou raad kan gee oor die fertomid. Hy gee dit in presies die regte dosis wat sal werk vir jou. En die dae wat hy se jy moet dit drink is ook reg. baie ander drs gee dit op ander dae. So drink dit eerste ding in die oggend sommer direk na jy jou temps gevat het!

Ek dink nie hy is te veel gepla oor die baarmoeder nie, anders sou hy jou eers vir als gestuur het voor hy fertomid gegee het. Baie baie sterkte vir die pad voorentoe, jou BFP is net om die draai.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account