file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7027 by KarinM
B) Sjoe, julle dames chat omtrent vandag... moes eers roofkyk en alles!
Nope, ek nie van Jan Kemp... ekke van George!

Hi Tienka! Ek moet net jou ook sulueer! Sjoe, jy is inspirerend ja.

Sterte Hexy! Hoop daar is goeie nuus...

Julle ek sit met 'n hengse seer keel en voel yucky! Wat drink julle dames om die virusse en goed in hul spore te laat vas steek?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7023 by sexy~hexy
Dis sad Driekie, want wie gaan daar onder ly - die baba. Sy het nie gevra om hier te wees nie, maar gaan nou maar altyd met die minste tevrede moet wees. En ja nee, mens kan mos nie net verwag ander moet vir jou sorg nie, dis dan jou baba so spring uit en doen iets!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7021 by sexy~hexy
Ja nee Gbaby is omtrent mia vandag! Nog twee ure, dan gan ek die gynie sien :S AF nogsteeds nie in volle glorie hier nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7020 by Kriek
Dis presies hoe ek nou op die stadium voel Tienka, daai hartseer elke maand as AF opdaag het vir my nou net een te veel geword

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7019 by Driekie
Nee jong Hexy - sali weti.

Al wat ek weet is toe sy hoor sys swanger toe se sy onmiddelik vir my (nie vra nie) "Nou kan jy al jou baba-goed vir my gee". Nou ja - ek het n seuntjie en als is genuine seuntjie-goed en sy verwag n dogtertjie.
My skoonpa met sy drank-stories maak die hele family ook unhappy - soveel so dat ek dink my skoonma ly nou aan depressie (sy't n no-care houding oor AALLES en AAALMAL om haar deesdae).
My skoonsussie is erg prem gewees en het breinskade gekry vermoed ek want sy het nog die emosionele vermoens van n 18jarige al is sy 23.En haar man is net plein weird oor die storie.

Ek dink regtig nie hulle het n clue wat hulle hulself voor inlaat nie.En ek weet eks soms lelik maar hulle verwag als moet met n teelepel vir hulle ingegee word en sal nie self moeite doen of so nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7018 by Lia
Wonder waar is Nelria, G en M2M vandag?

Ek het gou 'n paar leers om reg te kry, praat nou nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7015 by Tienka
Driekie, is daar 'n rede hoekom hulle nog niks gekoop het nie? Dis baie ligter op die sak om dinge so stuk-stuk te koop.

Het nie van die treinongeluk geweet nie, sjoe dis erg!!

Ilze, op 'n stadium het al die charting vir my net te veel geword en het ek dit gelos - dit kan baie intens raak vir 'n proses wat eintlik natuurlik moet wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account