file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7129 by Driekie
Baaaaaie Ilze - lekker aand vir jou!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7124 by Driekie
Nelria - ek stem met jou natuurlik is nice!

Ek het nie ure se kraampyne gehad nie so ek kan dink as jy lang in kraam is dat dit kan erg wees!
Ek het bietjie gesukkel met die hele druk wanner die dokter se om te druk en toe moes hulle my knip. Die knip en weer toewerk was natuurlik lewendig so dit was vir my die seerste van die hele proses.
Toe ek deurgaan dat hulle kyk hoe ver ek ontsluit is het ek n pyn-inspuiting gekry maar die het eers begin werk na ek klaar geboorte gegee het en weer in die bed was - so ek het elke stukkie pyn van die geboorte gevoel..maar dis verby sodra jy daar eerste skree-geluidjie van baba hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7115 by Tienka
Ta-ta Ilze, lekker aand vir julle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7112 by Kriek
Ok julle, ek gaan nou ook gaan, julle moet almal n heerlike aand het, hoop nie my man word baie uitgeroep vanaand nie, want ek is lus vir snuggle, dit is lekker koud !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7103 by Tienka
Nelria, jou nuwe baba se naam is baie uniek, waar kom dit vandaan? Het dit nog nooit teegekom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7100 by Nelria
girls ek vir een glad nie haastig vir baby om te kom nie het nog vrek baie om te doen en nie genoeg tyd nie - so ek hoop maar ek reach at least full term

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7098 by Tienka
Driekie hy is baie gentle maar ja, ek sal hom maar mooi dophou. Hy het nie 'n benul wat op hom wag nie, die arme ding!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account