file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7078 by Kriek
mmmmmm Strikkie, lyk al hoe meer vir my soos Petrus padda wat uit Wielie Walie se tuin uit ontsnap het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7077 by Mommy2Monster
tienka - ai wens ek ek was jy. ek het nog tussen 70 en 80 werksdae oor - hang net af hoe lank ek wil werk... AAHHHH dis nog BAIE dae!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7076 by sexy~hexy
Ek is regtig nie een van die maerste girls nie, maar ek weet met my swangerskap het ek huis skoongemaak en wasgoed gewas. Was ver van die dorp af, maar ek het darem probeer aan die gang bly. En elke aand het dit gevoel of 'n trein my getrap het LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7070 by Strik*kie
Ilze like jou padda!!!! :laugh:

Tienka as jy en Morgan julle oe uitvee is daai babatjie daar en dan i die chats maar min van julle kant af. Julle gaan vir eers lekker besig wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7067 by Kriek
Lekker Tienka, 40 dae gaan vinnig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7066 by Driekie
Hehehehehe Mommy - bly julle het dit geniet!!!
Kan nou sien wies swanger hier HAHA!!!

Dankie julle - ek voel sommer helemal onrustig oor die ou babatjie en goed - dis vir my regtig baie erg. Ek wil nie te veel aandag gee en half "inmeng" nie want ek voel sy moet self leer en vir haar en haar baba begin dink want sy gan actually verantwoordelik wees vir die baba

En dan aan die ander kant wil ek "inmeng" want ek voel so jammer vir babatjie want syt nie gevra om hier te wees nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7063 by Strik*kie
Ja Hexy in volle glorie, ligter as gewoonlik maar daar. As jy bloei maak nie saak hoeveel nie is dit AF-tyd.

DANKIE ILZE (buig buig)vir die applous!! :laugh:

Ai Driekie dis baie sleg. Ek dink net altyd aan die kinders.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account