file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7057 by Tienka
Sexy, ek is nooit meer lus vir werk nie, tel die dae af tot ek met kraamverlof kan gaan, nog 40 werksdae :laugh:

Ag nee man Driekie, dis baie sad, daai arme kindjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7054 by Kriek
Strikkie !!!!! Jou slim ding !!!
Karin, as ek weer in Mosselbaai gaan kuier sal ek jou laat weet dan kan ons erens ontmoet, maar dit gaan nie nou gou gebeur nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7053 by sexy~hexy
Ek dreig elke aand met melkkos, as ek by die huis kom is ek lus vir iets anders, gisteraand was dit gekookte hoender en groente met rys en sous mmmm...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7052 by Driekie
En weet jy - dis vir my so sad want sy is die tipe mens wat net iets wil he omdat sy sien ander het dit. Sy het nooit regtig n clue wat dit behels nie maar wil dit net he om dit te he.

En nog iets wat my regtig pla oor die storie is dat sy geen soos in geen oefening whatsoever nog sover gedoen het nie. Al wanner sy loop is wanner sy en haar man game of spar toe gan op n Saterdag of kerk toe gan op n Sondag.
En sy kyk glad nie na haar dieet nie en is daarom al baaaaaaaie groot - lyk of sy al na aan haar einde moet wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7050 by Mommy2Monster
sexy - dit was jummy, het selfs vanoggend 'n bakkie melkkos vir ontbyt gehad en kerrie mince vetkoeke vir lunch :-D

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7049 by sexy~hexy
Weet hoe jy voel Tienka, ek begin elke more met 'n goeie gemoed, maar dan gebeur daar iets, dan is my spoed gebreek LOL. En ek slyp my tande al vir die naweek en vakansiedag!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7046 by sexy~hexy
Strikkie, is jou AF in al haar glorie hier?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account