file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #7096 by Nelria
en ek dink wat ek sal doen is om morgan en g te laat weet dat ek gaan in kraam in dan kan hulle kom post :) - vica versa girls

Charlaine - ek het natuurlik gekraam en dit was AWESOME experience ek wens elke vrou dit toe want dit is 1 van daai dinge wat jy nie kan beskryf nie

dit is seer maar nie unbearable ek het wel epiduraal gekry

geen tearing of komplikasies nie het 6 ure na geboorte gebad, hare gewas en onder in kafeteria gaan sit

my maag is terug na plat plat binne maand

maar die mees excitingste is die proses, die panic, die rondhol, die jokes met dh, die afwagting en dan finally daai magical oomblik :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7094 by Tienka
M2M dit klink vir jou baie, maar die tyd vlieg ongelooflik vinnig. Ek vat 4 weke voor my due date af want ek is moeg en kan dan 3 weke van die skoolvakansie saam my ander kids spandeer so dan sit ek nie letterlik en wag vir baba om te kom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7093 by Driekie
Tienka - klink gevaarlik. As ek ky hoe my seuntjie met sy maatjies se poppe maak - dink ek nie ek sal hom alleen saam nuwe baba los nie!

Hehehehehe!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7091 by Strik*kie
LOL vir Petrus padda, dink eerder aan die padda wat die prinses gesoen het ha ha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7088 by Tienka
Ek het darem 4 pare ekstra hande by die huis wat sal kan help, sal net my seuntjie moet dophou maar hy is heel gewillig :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7084 by Nelria
hello hello

dames G-baby het my gesms sy se hulle sit al van gisteraand af sonder krag na hengse storm by hulle so sy sal wee online wees as problem gefix is - oo sy het stork baie baie geniet en sal ook later update

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #7079 by Driekie
WOW - dis sooo awesome om te sien al ons preggy-maatjies se babas is amper hier!!!
Dit voel soos nou die dag nog wat ons almal nog vir julle gevra het of julle al baba se bewegings voel!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account