file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63845 by Lia
More more girls, ek het ongelukkig nie tyd om op te vang nie, maar het so 20 min voor ek eers weer kan begin werk.

Kan iemand my gou in lig wat ek gemis het?

Hexy, ek sien jy vra na Charlaine, dit beteken seker sy het nog nie weer ingelog nie, nou is ek ook regtig bekommerd oor haar. Nel, Morgs, het julle nie 'n kontak nr vir haar nie?

Gaan goed hier, glo dit of nie, maar my man is nogsteeds siek, maar ek het nou besluit dit is sinus en nie verkoue nie, want ek het dit nog nie en dis in die later aand en vroee oggend op die ergste. Hy het al 'n magdom klomp pille in, hoop maar nie dit het effek op sy spermpies nie. Ek kry hom baie jammer in die nag. Hy se mos vanoggend hy dink hy het al 'n hele boom opgebruik met sy neus blaas.

PS: My peetkind is by ons vir die week en sover is hy baie soet en het ons geen issues met eet soos gewoonlik nie. Hoop dit hou.

Julle moet 'n GREAT dag he !!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63811 by sexy~hexy
More almal

Dis nog nie eens behoorlik half8 nie en ek is al klaar honger na ek julle resepte gelees het :D

Hi Tienka, ons mis jou jong - hoop jy voel darem binnekort beter (((hugs)))

Hi G, bly dit gaan goed met jou en De Nys ook :)

My DH is ook 'n heater op sy eie. Hy kan ure buite in die koue sit, dan le ek onder 3komberse en dik aangetrek, sodra hy in die bed klim is hy warm en bibber ek nog :S Ek se mos die Here het mans ons eie heaters gemaak! Hy sal ook in die winter sonder 'n hemp slaap, en dan broei ek te leka warm by hom :D

Het iemand al iets van Charlaine gehoor?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63709 by Tienka
Hallo julle, sjoe julle chat my kop sommer deurmekaar :laugh: Ek gaan nou probeer om op te vang.

G, bly jy het lekker gekuier en dat dit so goed gaan met julle. Daai kombi's is 'n heerlike kar maar vrek hulle is baie duur, eendag wanneer ek die Lotto wen :laugh:

Ek begin nou seriously ongemaklik raak en die naarheid is terug - dis so aaklig maar ja nie meer so lank om te gaan nie. Ek raak partykeer ongeduldig ook maar ek probeer baie hard om nie haastig te raak nie.

Ek gaan probeer opvang et meer as 10bladsye om te lees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63702 by G Baby
Hallo julle,heerlik gekuier saam my niggie,so special ,ek en sy verskil net 3 maande en nou het ons babas wat net week verskil.
Die tweetjies is vreeslik klein en het regtig niks vetjies nie,vreeslik maer. De Nys lyk soos 'n reus teen hulle.
Sy borsvoed hulle gelyk en ek het dit aanskou,shame sy hanteer dit regtig baie goed en ek haal my hoed af vir haar.

het die kombi getest drive,ry regtig baie lekker en lekker baie spasie,maar DUUR!!! Ons sal maar mooi moet dink,ek dink inelkgeval sal ons seker eers volgende jaar iets koop,sal maar moet uithou met die xtrail.

lekker aandjie vir julle almal!
Klippie sterkte met als!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63660 by Strik*kie
Bye Drieks ek is go besig om my mensies op te kas OMW shortages shortages. lol

Lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63656 by Driekie
Julle baaai almal wat al gegroet het en dan gan ek ok groet - ek wil vinnig paar goed nog doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63655 by Strik*kie
Gestuur VB. ;) lekker eet.

O ek het nou niemand bye gese nie, maar in alle geval bye almal :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account