file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63895 by Kriek
Hi Anje, die onderhoud waarvoor ek laas week was, wag ek nog van terugvoering. Die ou is n groot entrepeneur en het een of ander tyre ontwerp vir hierdie groot stoot skraper masjiene, so hy wag nou eers om te hoor of die kontrak deur kom, want dan wil hy ophou met versekering, so ek wag nog om van hom te hoor, dit sal ideaal wees, want dis naby my huis.
Ek maak more klaar, so julle moet asseblief my email adres afhaal van die lys af, dink my email is klaar gekanseleer want kan niks ontvang nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63894 by Goggatjies
Anje ons gaan cir 7 nagte en William gaan saam, daar is nie 'n manier wat ek hom by die huis sal los nie

Kriek jy moet vir my kom hallo se - ek werk nie baie ver van Northcliff af nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63893 by sexy~hexy
Hey Kriek, so bly om te hoor van die onderhoud :) Ek bid regtig dat dit vir jou sal realiseer!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63889 by Kriek
More almal, gaan dit goed ?
Moet se ek voel stukke beter vandag. Het more n onderhoud in Northcliff, so iets is darem nou besig om te gebeur.
Ankia, sommer jaloers oor jou vakansie en die vooruitsig van n moontlike BFP ook nog daarby

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63886 by Lia
Sjoe, ek onthou nou Kriek maak mos klaar hierdie maand en laas toe ek ingelog het, het sy vir 'n onderhoud gegaan, al iets terug gehoor?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63883 by Lia
Wow Ankies, maar jy moet binnekort toets ook, gaan jy daar toets? Sommer jaloers, dit klink heerlik. Hoe lank gaan julle? Gaan William saam?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63879 by Goggatjies
Anje - ons vlieg Saterdag Phuket toe
Kan nie meer wag nie

Klippie moet begin met haar pilletjies en inspuitings hierdie week

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account