file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63873 by Cornel
More Anje! Gelukkig raak die tyd darem minder! Ek kan regtig nie meer wag nie! As ek so na Ankia se ticker kyk dan wens ek dit was my ticker!;-)

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63872 by Lia
Lekker Ankia, wanneer gaan jy op vakansie?

Het Klippie toe met IUI begin?

As ek reg onthou sou Slakkie ook haar pva Vrydag gekry het, of misgis ek my met iemand anders.

Preggy fairies hoe voel julle? Marie, Hexy, Cornel, Dassie, Paisley, wie los ek uit?

Jammer julle voel of ek weke laas op was en nie meer seker wat gaan aan met wie nie. Dit was so bietjie gejaagd hier die laaste week.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63870 by sexy~hexy
Gou 'n ander vragie - kan ons SARS efiling doen vanaf 1 Julie of 1 Augustus?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63866 by Lia
Tx Hexy, ek dink baie aan haar.

Cornel, shame man, hoop die naarheid gaan gou oor. Wees maar net rustig. Die tyd raak nou min ne, een van die dae gaan jy huis toe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63863 by Goggatjies
goeie more

gaan goed vandag, het nie veel klagtes nie
Dag nader aan my vakansie - yippee

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63854 by Cornel
Goeie more Julle!

Sjoe vanoggend voel ek :X en die hartklop is bietjie vinnig..voel of ek die maraton gehardloop het.

Ai vandag verlang ek sommer weer vreeslik huistoe :(

Julle moet almal 'n lekker dag he :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63848 by sexy~hexy
Hey Anje :)

Ons sien haar op die site, maar sy reageer nie as ons met haar gesels nie, en sy het verlede week laas iets kom se op die forum. Sy het nog vir Cornel gevra of hulle saam die Vrydag gaan toets.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account