file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63926 by Goggatjies
Kriek - ons sal plan maak
Anje - dit is gewoonlik so, kinders speel lekkerder met die boks as met die speelgoed wat in die boks gekom het

Hexy hoop jy voel gou beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63925 by Cornel
Het nou lekker gesmile! Ek se vir die oc wat hier by my skoon maak dat ek swanger is,sy se vir my (in swahili) Madam ek het geweet,want jou heupe het al groter begin!!!!!!!!! :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63924 by sexy~hexy
Dankie julle :) Ek is 'n tipiese Bul (my sterreteken), ek hou van roetine, en die naweek se kuier het als omver gegooi en voel ek nou net nie myself nie :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63923 by Lia
Girls, ek kan dit nie glo nie, ek het vir my peetkind 'n hele boks speelgoed saam gebrink, en hy is happy om met my swart, blou en rooi penne te teken. Het nou sommer vir hom kokies (verskoon spelling) ook gegee, maar nee, hy is happy met die 3 penne.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63922 by Goggatjies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63914 by Kriek
Ankia, as ek die werk daar kry, dan moet ons regtig plan maak om mekaar te ontmoet jong

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63913 by Lia
Ag Hexy, toemaar jy is geregtig op 'n af dag, en ek dink preggy fairies is geregtig op 2. Hoop jy voel more weer beter.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account