file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63912 by Kriek
Ag shame Hexy, hoop jy voel sommer gou beter.
En dankie vir julle almal se ondersteuning, ek waardeer dit regtig, weet nie wat ek sonder julle klomp sou doen nie, gaan regtig ons chats mis, maar sal kontak hou, al log ek net so een of twee keer n dag op my selfoon aan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63911 by Cornel
Kriek ~ baie sterkte vir more! Ons was ook al in so posisie (2008). Ek hou FX vir jou ~ bid net daaroor en als sal dan uitwerk! ;)

Hexy ~ toemaar jong,dinge sal weer beter raak,jy sal sien! :kiss:

Ankia ~ FX FX FX FX FX vir jou vir daai vakansie BFP :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63908 by Goggatjies
Kriek - daai absa is soos 'n klip gooi van my af

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63905 by sexy~hexy
Dit is die belangrikste Kriek.

Ek voel bietjie down vandag, ek en DH het vasgesit gisteraand. Voel net so nie myself nie, het tot 'n maatjie by Jayden se dagsorg se partytjie vergeet gister :S Dis asof ek op alles en almal fokus, maar nie op dit wat belangrik is nie :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63904 by Lia
Kriek, het nou net van jou geskinder. Baie Geluk vir die onderhoud en Sterkte, ek hoop jy kry die pos !! Ek ken die gevoel van onsekerheid oor werk, so baie baie sterkte en ek glo dinge gebeur met 'n rede. Ek glo en vertrou jy kry die werk met die beste omstandighede, die naaste aan jou en die regte salaris. Het baie gedink aan jou die week.

Wow Ankies, julle gaan dit so geniet en ek dink William veral. Jy moet kom phodies post as jy terug kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63903 by Kriek
Ankia, dit is by Northcliff se Absa, een van hulle makelaars. Dankie Hexy, ek glo regtig vas dat ek hierdie werk sal kry, dit sal net weer bietjie aanpassing wees vir ons, want Divan sal moet vroeer skool toe in die oggend, want ek gaan so bietjie verder moet ry werk toe, maar dit is ook ok, solank ek net werk het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63899 by Goggatjies
ek sien ook uit na my bfp so op vakansie, maar ek sal oraait wees as dit ook nie gebeur nie
Temps lyk nog goed so ek hoop maar die maand ins ons maand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account