file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63614 by Kriek
Gaan gou vir jou mail Driekie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63612 by Driekie
Ek soek ok jou hoenderpastei reseppie please Kriek!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63611 by Kriek
Ek rol dit bietjie uit, Strikkie, anders pof hy te dik uit, dalk moet jy net n ander maak deeg probeer, ek het sommer die cheapste een by checkers gevat die naweek (mrs pastry of so iets, dis so bruinerige plastiek wat dit in is) en hy het lekker uitgerol, niks gebreek nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63608 by klippie
Het gekry!

Dit lyk as volg: Fertomid 50mg dag 5 tot 9 om 07h00

Mexopan (so iets) 75 u(so iets) T amp IUI dag 5, 7 en 9 om 07h30(plus 1 ekstra amp om te hou)

Ovidrelle T amp (om te hou)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63609 by Slakkie
sorry nou gaan my post 2 keer deurkom het sopas ingelog gekry.

Ankia dit lyk nogal lekker ek dink mens kry 'n sooibrand mahala by :-)

Klippie - Ek laaik garage pies maar dit moet piemans pantry wees yum yum yum OF woolies se roast chicken pie mmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63605 by Driekie
Hehe Cornel same here - maar selfs sy voete bly warm - dis baie lekker om te cuddle want dan word ek ok vinniger warm!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63604 by Kriek
Baai Cornel, lekker rus.
Ek gaan ook groet dames, net gou die tafel regpak dat dit darem lyk of ek iets gedoen het vandag. Julle moet n heerlike aand he.
mmmmm Slakkie, dit klink baie baie lekker.
Sal seker werk Klippie, maar jy gaan dit net weer so vinnig optel ook

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account