file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5581 by ChaNa
Geniet jou shower GB..

Driekie hoelank kook die melk kos min of meer totdat dit gaar is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5579 by Lia
Goeie aarde julle is vinnig, teen die tyd wat ek reply, moet ek al weer opvang.

Nee, Bella, hier in PTA.

JA, daar is lekker baie weergawes van melkkos, maar Driekie ek hou van jou resep. Ek het sommer bietjie geskep, bietjie suiker en kaneel mengsel gegooi en weer bietjie geskep en weer bietjie suiker en kaneel mengsel gegooi. Dit was heerlik en manlief het die pot leeg geeet.

Julle moet nou nie lag nie. Ons het groot geword met melkkos as maccoroni in melk met kaneelsuiker. Maar baie duidelik is dit net my ma wat dit so gemaak het...lol. Was heerlik, maar my man gril daarvoor, so ek maak maar die meel een as hy saam eet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5576 by Driekie
Ahaaaa - anywho - ek dink myne is dalk lui-mans melkkos hehe - soos ek gese het ek is nie n baaie goeie kok nie..hehe

Haai en amper vergeet ek vir GB - girla jy moet jou shower geniet - ek glo dit is jou shower!!!!!! :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5570 by ChaNa
Hi

Ons hou vrydag aand 'n house warming met pelle om ons nuwe huis te wys so die van julle wat wil kom is meer as welkom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5569 by ChaNa
Hi julle maak my nou lus vir melkkos uhmmm...

Wie van julle het 'n lekker resep met hoender borsies en boudjies. DH is lus vir hoender vanaand maar nie gebak nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5567 by Dassie
Bly in die Kaap Anje, so sal sien na wie Gynae my verwys.

Geniet jou babyshower G!

Ek moet nou eers die thread van die begin af lees, sodat ek kan opvang.

Hoe gaan dit met Skapie?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago - 16 years 5 months ago #5564 by KarinM
Dankie Driekie!! Gaan ook daai resep probeer.

As kind het ek altyd my ouma se resep gedoen... maar met dit gebruik mens nie eiers nie. Mens vat koekmeel en 'n aparte bakkie lou water en dan spat mens die water in die bak met meel. Spat, meng meel, spat, meng meel.. en so gaan jy aan tot jy genoeg "korrels" het. Dan gooi jy dit in die warm melk in en kook dit op saam met suiker en kaneel.
Strikkie, dis dalk hoe jou man dit ook ken. Party mense het sago gebruik ook ja.

Driekie s'n klink baie makliker en lekkerder met die eiers.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account