file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5561 by Driekie
Dit waarvan julle nou praat is sago-poeding. Dis 2 verskillende goed. Hierdie resep vir melkkos is n baaaaaie ou resep wat uit een van my ouma se resepte-boeke kom. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5560 by Lia
HI julle, skies het so bietjie werk en sien julle chat 'n hond uit 'n bos uit.

Hi Bella, ja ek dink jy moet vir langer as 6 maande op fertomid wees nie. En om jou vraag te antwoord, ek het 'n histeroskopie gehad en dit is regtig glad nie seer nie. Dokter het my 1 dag afgeboek, maar ek het so goed gevoel dat ek gaan werk het. Maar die beste is om liewer 'n FS te gaan sien. Baie van ons is by Dr. Pentz by Kloop, maar dr. Trouw in PTA Oos is ook goed. Waar bly jy?

Ek het nou so vinnig gelees om op te vang dat ek die helfte vergeet het.

G - Jy moet jou babyshower geniet !!! Dis miskien jou laaste een.

Klippie, ek dink dis jy wat gevra het oor die waarsegster, ja, ek het presies dieselfde gedink. DAar was mense Saterdag daar, kan nie glo hulle mors hul geld so nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5559 by Driekie
Hehehe julle - ek s regtig bly julle hou daarvan want maaaannnn ek is regtig nie die beste kok in die wereld nie!!!

Ansa - ek het darem nie vergeet nie - ek sooo bly jy ov darem!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5558 by marie r
Strikkie sover ek weet het die ou mense dit met sago gemaak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5555 by Strik*kie
Ek vertel gister vir hubby van die melkkos, hy se nee hy ken nie soos ons dit maak nie,hy ken van sulke ronde korrels wat deurskynend word as dit gaar is. Ek het nie die vaagste idee waarvan hy praat nie???? Het die ou mense dit met sago of iets gemaak??? :unsure:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5553 by marie r
Al hierdie gepratery van melkkos maak my nou lus daarvoor. Dalk moet ek dit ook vanaand maak. Dit klink so lekker en MAKLIK.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5551 by Driekie
Hey Karin -

By die melkkos self sit ek niks suiker in nie. Ek doen soos met pannekoek. Ek het n klein bakkie in my kas waarin ek suiker en kaneel meng en hou vir pannekoek of melkkos en strooi dit sommer net bo-oor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account