file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5388 by Morgan
Ek kon voel ek tel vinnig gewig op... en ek weet as ek nou weer gynie toe gaan gaan daar nog n hele paar kg by kom.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5387 by Dassie
Hi Jarim!!

Okay laat ek julle almal gou update oor waar dinge nou met my staan.

Ek is op die 6de maand van Fertomid. Ovuleer elke maand, maar geen swangerskap. :unsure: Die maand was ek so gatvol vir alles dat ek nie eers vir my CD23 toets gegaan het nie. In fact, ek het nie eers dae getel om te BD nie. Ek wou net 'n maand afvat. In elk geval ek verwag AF die laatste Maandag.

Sodra AF opdaag gaan ek my Gynae bel vir 'n verwysing na 'n FS. Ek lees orals mens moet nie Fertomid/Clomid langer as 6 maande gebruik nie.. So nou weet ek nie mooi wat gaan gebeur nie.

Miskien sal FS toetse doen om te sien of my buisies oop is en bloedtoetse en als. Ek is bang en op my senuwees vir wat voorlê, maar ek weet ek is nie alleen op die pad nie.

Hoe gaan dit met die res van julle? Waar julle in julle siklusse?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5385 by Morgan
Julle weet nie dalk van mense wat katjies wil he nie? Ek het 3 wat reg is oor so 2weke

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5383 by Mommy2Monster
hallooo bella ;-) hoe gaan dit, jare laas van jou gehoor hehe

morgan - dis waarvoor ek bang is...dat ek nou teen die spoed van wit lig gaan groei hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5377 by Morgan
Mommy ek het ook niks opgetel tot op 25weke nie toe tel ek sommer 4kg in 3weke op!

Hexy ons het 2 jaar TTC, toe die dr fertomid voorskryf.

Maar fertomid werk rerig! soos mommy se die thread en clomid=BFP!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5370 by Strik*kie
HALLO Bella Welkom jong, bly jy het ons weer gekry,, ons het lanklaas van jou gehoor? Hoe gaan dit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5368 by Mommy2Monster
morgan - sit nou en wonder hoeveel fertomid/clomid baba's het die thread al vandat ons begin chat het verlede jaar??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account