file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5442 by Morgan
Charlaine ek het dit ook al gehad maar ek kan nie onthou wanneer nie, maar was beslis die maand wat ek op fertomid was, maar weet nie wanneer in my siklus nie.

Ons het ook elke aand ge BD die maand toe ek swanger word. Het net getemp, glad nie OPK's en goed gedoen nie.

Die kussing storie klink dalk stupid maar dit werk!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5441 by klippie
O ja, het julle die palm reader en fortuin verteller op die hoek van Atterbury en Louis Botha gesien? Ai tog, die mense kamp uit in 2 karavane, en 1 blou BMW op so 'n besige straathoek. Ek het nog niemand daar gesien nie, so weet nie eens of hulle geld maak nie. Foei tog.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5438 by Dassie
Hi Klippie en Charlaine!

Het julle klomp gemis! :)

Anje - Watse toets het jy voor gegaan? Ek het 'n vermoede ek gaan vir dieselfde een moet gaan. Daai een waar hulle 'dye' inspuit om te sien of jou buisies oop is.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5436 by klippie
Wat is dit met die weer vandag?????? Netnou reen dit so erg, ek kan nie uit die kar klim nie. Nou skyn die son weer? Maar dis steeds koud? Jinne, en ek het baie werk, maar eintlik wil ek net slaap......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5434 by sexy~hexy
LOL Mommy, hoe het julle dit interessant gehou?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5432 by klippie
Charlaine, ek weet nie wat dit kan wees nie. Is dit glibberige EW of sticky?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5431 by ChaNa
Hi Bella en mommy en al die ander..
Julle ek is op CD 26 maar het die verskriklikste afskeiding Sorry tmi...

Dis so wit waterige jelly goed het iemand van julle dit al gekry so ver in julle siklus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account