file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5430 by klippie
Hallo Bella-G! So bly om weer van jou te hoor. Hoop dit gaan nog goed. Jy moet maar kom update.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5428 by G Baby
Nelria-nee dis nie my boep nie,ek het sommer prentjie op internet gekry! Het nog nie kwotasie gekry van daai vriendin nie,sy het ges? sy gan nie weer vinnig deur Pietersburg toe nie. Ek het ander naam van mense gekry in Pietersburg-hulle ook blykbaar oulik,vra R580 en dan sluit dit 20 jumbos in en cd met fotos op. Hulle neem dan my kids saam my af en my man ook. EK het vreealike mooi voorbeelde van preggie fotos gekry op internet.

Morgan jammer jou dogtertjie wou nie haar gesiggie wys nie man,seker ok maar skaam. My gine het ook laas week probeer met die 4d maar myne het altwee sy hande voor sy gesig hou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5427 by Mommy2Monster
hexy - thanx nou weet ek wat ons vanaand eet....weet net nie of DH so happy gaan wees nie, maar spot the worry...

ek het my BFP gekry die maand toe ek net ge-BD het (heel maand - ja ons was konyne), nie geworry het oor OPKs of Temping (FF) nie en ook nie oor wanneer ek gaan Ov nie - net heelmaand deur elke tweede dage en soms elke dag, of tot 2x per dag ge-BD. Het wel vir my CD 14 en CD21 scan/bloods gegaan...ok en my kussing onder my boude gehad (morgan se resep ;-) ) en daai maand het ek 'n BFP gekry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5423 by Morgan
Bella ek sou ook eerder dan n FS gan sien... te veel fertomid is ook nie n goeie ding nie!

Anje was nou die dag vir n... um nou kan ek nie die naam onthou nie. Hulle het haar baarmoeder en goed gecheck. Sy se dit was glad nie erg nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5405 by Dassie
Hi M2M en Morgan!!

Morgan, my man is getoets en als is 100% met hom.

Gynae het voorgestel ek gaan of aan met Fertomid of ek gaan sien FS, so ek sal maar FS gaan sien. Miskien kry hy 'n foutjie êrens.

Maar gaan eers vir AF wag voor ek bel en verwysing kry.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5396 by sexy~hexy
Hier is Driekie se resep, sy gebruik 1lt melk ipv die 2lt wat sy getik het:

Baaie maklik - 2 eiers en n 2 koppie koekmeel met 1 teelepel sout en 1 teelepel bakpoeier - meng dit als in n bak met jou vingers tot dit frummeltjies maak (krummelrig), klein stukkietjies. In n pot kook jy 2 liter melk net voor dit kook draai jy die hitte laag en begin jy dan die deeg stadig maar seker bygooi terwyl jy dit aanhoudend roer sodat dit nie groot dik klonte maak nie (dit moet effens klonte maak though so moenie skrik nie). Nou laat jy dit net kook/prut tot gaar en voila

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5392 by Morgan
Hi bella.

My gynie se volgende stap sou inspuiting gewees het, maar soos ek se hy het klaar geweet vat fout was. Is jou man al getoets?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account