file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5348 by sexy~hexy
Morgan, wie het jou Fertomid voorgeskryf, jou gynie of FS?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5344 by Ansa_S
Ek is nou so verlig dit voel of ek die jackpot geslaan het....glo nie ek is lekker normaal nie!

Maar eintlik moes ek geweet het ek ovuleer wel, want ek was al 2 keer swanger in 3 maande se tyd. Wys jou net hoe kleingelowig is 'n mens!
Maar aan die ander kant na 'n skraap of 'n miskraam het ek al van baie vrouens gehoor wat nie weer normaal geovuleer het nie of wat nie weer kan swanger raak nie!

Dokter het gese ek moet nou maar wag vir my siklus en as dit nie opdaag nie sal ons die verdere toetse doen.

En dan natuurlik as dit 'n bfn is, is dit ek en clomid.... :blush: :blush: of :S :S :S
Ons huisie kan net 1 baba hanteer maar die mamma sien kans vir 2 of meer hie hie hie

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5337 by Morgan
Anje my ma bly in fourways, eks te bangbroek om aleen by die huis te bly. Dit en ek sal mal word as ek so lank aleen moet wees.

Nelria jou maag is rerig die perfekste preggie pens! so mooi ronde bal... wens ek kon so dra!

Ansa dis great nuus nou vir die TWW!! fxfx

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5332 by Ansa_S
Sexy ek moet saterdag begin so dis darem nie meer 'n volle 2 weke nie!!!

Hy het iets gese van die telling dit moet tussen 2 en nog iets wees en myne is ek dink 2.5 ek was net so bly toe hy se ek ovuleer wel, dat ek nie juis verder geluister het nie.

Ek glo nie ons het die eiertjie gevang nie, maar ten minste weet ons nou verseker dat ek wel ovuleer op dat 14 of seker is 15 ook moontlik.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5322 by sexy~hexy
Yay Ansa :) So is jy nou in die 2ww?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5321 by sexy~hexy
Ek het gisteraand se Guilianna en Bill gekyk, is IVF regtig so 'n groot storie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5318 by Strik*kie
Hallo julle

Ilze, hoop jy werk nie te veel nie. ;)

Ansa het hy vir jou gese wat is jou telling? Is bly jy O.

M2M sjoe maar jy lyk klein. Very nice boep.

Morgan jammer juffrou wou nie meer wys nie. Het so gehoop ons kry mooi pic. :unsure:

Slakkie wanneer gaan jy nou weer na strikdas toe?

Ag ek hoop Paisley kry vndag goeie nuus.

VB hoe voel jy dame? Nog 'n daggie nader en ek is bly hubby gaan saam jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account