file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5454 by Dassie
Hi Gbaby!!

Nee Klippie, dis bietjie anders. Amper soos 'n papsmeer, hulle sit die dye van onder in. :dry: En dan kyk hulle op die Ultrasound of die dye deur al die buisies gaan. Die naam is bietjie moeilik, kan nie onthou wat dit genoem word nie.

'n Lap is meer soos 'n operasie dink ek?

Altwee klink maar pynlik. :(

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5452 by sexy~hexy
Wanneer moet AF vir jou kom Charlaine? Is jy in jou 2ww?

LOL mommy, ja nee kyk, ek sou glo DH het jou moeg gemaak.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5448 by Morgan
haha ja mommy dit was my probleem ook gewees... later net gewens hy kan nou klaar kry en sy deposits maak lol

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5447 by klippie
Hoeveel posts moet ek maak om 2 geel blokkies te kry??????????? :angry: :angry: :angry: :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5446 by klippie
Bella, ek dink jy praat van 'n laparoskopie "lap & dye". Hulle druk 'n tiny kamera by jou naeltjie in en kyk of als reg is daar binne en of jou buise oop is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5445 by Mommy2Monster
hexy - dit was bleddie moeite laat ek jou dit vertel. ons het seker gemaak vir wyn (genoeg daarvan, maar nie te veel dat die DH se vermoeens aantas nie hehe) en elke aand iets sexy/anders gedoen. al bleddie probleem is dat DH se 'uithouvermoe' bleddie lank (te lank na my sin) geraak het...maar natuurlik weet jy mans voel anders daaroor lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5443 by G Baby
Hallo charlaine en bella!! Charlaine,jong dalk kan jy preggies wees. Baie afskeiding was een van my tekens. Wanner gan jy toets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account