file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #5366 by Dassie
Hallo julle!!!

Aarde, ek moes omtrent soek na julle! Stupid Pampers werk nie op my computer, dis gans te stadig. Gelukkig het ek die link raak gesien wat Morgan ge'post' het.

Hoe gaan dit met almal?

Onthou julle my nog? lol

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5364 by Strik*kie
Ansa ek is rerig bly als is toe ok. Ja jong mens bly mos kleingelowig.

:laugh: vir die 2 of 3. Ek stem vir 2.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5361 by Mommy2Monster
nelria - thanx ek voel net dik, maar darem nog net 1kg in totaal opgetel. ek is bang vir die pad vorentoe van hieraf. voel of ek die heeltyd honger is en as ek nie eet nie sien ek sterretjies (bloed druk was laas vrydag met my 22w5d scan 90/68 - so baie laag wat beteken ek moet meer eet en ook meer water drink (huh)het dr gesê...). lekker swot!

morgan - ek soek ok 'n pic van pensie! en hehehe vir wat DH gisteraand gesê het - dis sooo funny! :laugh: :laugh:

hey julle ek soek ook driekie se melkos resep, want dis lekker koud diekant van die wereld en is nou lus vir dit. hoeveel bl terug is dit??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5358 by sexy~hexy
Dankie Morgan, ek sal more bietjie by my gynie hoor wat is die pad vorentoe. Hoe lank het jy probeer TTC?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5357 by Ansa_S
Ja Morgan dis amazing dat babas so kan veg, en hul se dogtertjies is die beter vegters as seuntjies!

Ek is nie bang vir clomid nie, ek is reg vir enige iets wat die Vader oor my pad stuur!

Ek moet jul ampertjies verlaat moet Naboomspruit toe vir hokkieproewe!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5355 by Morgan
My gynie het gese ek moet 3 maande fertomid gebruik en as dit dan nie werk nie 3 maande op die inspuitings en dan as dit nie werk nie sou hy my na n FS verwys het.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #5349 by Morgan
Ansa clomid is rerig nie so erg nie, ek was ook bang vir al die - effekte maar dit het nooit gekom nie!

Wil gou met julle deel: daar was 3 maande terug n baba gebore by unitas hospitaal sy was gebore op 24weke en het maar net 400g geweeg, sys nog in die hospitaal maar sys fine. Dis darm maar amaxing dat so klein baba so hard kan fite om te lewe!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account