file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63554 by Goggatjies
Drieks ek het vir jou part ook hotdogs die naweek ge-eet. Dit was baie lekker
En ek is ook nie 'n hotdog fan nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63553 by Strik*kie
Hmmmmm Kriek het op fb gesien jy is so fluks om hoenderpastei te maak. Mail my een of ander tyd die aanwysings hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63552 by Driekie
Nee hel Hexy - dis die een ding wat my uitfreak en dis om te sukkel om asem te haal!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63550 by sexy~hexy
Tatta almal, gaan nou groet.

Leka aandjie vir almal, worsrolletjies klink vir my na 'n plan vir vanaand :)

:kiss: :kiss: toodles

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63549 by Cornel
Driekie ek hou baie baie van hom! Voel ook baie gemaklik by hom en ook om met hom te praat.....Hy het my baie mooi gehelp met die 2de miskraam,altyd tyd gemaak om my gou te sien vir 'n sonar of iets....DH hou ook gelukkig van hom.

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63544 by Strik*kie
Drieks het jy dan nie genoeg van worsrolle gehad nie? ;)

:lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63542 by Kriek
Ons eet net leftovers van gister vanaand, hoenderpastei en wat ek ook al kan kry om saam met dit te gee.
Driekie, toe Cornel vir snaakse goed lus geraak het toe het dit iets goeds gebring, hoop dis in jou geval ook so hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account