file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63306 by Ansa_S
Cornel ek is bly as jy meer gemoedsrus het.

Kan jou dokter nie vir jou ma 'n voorskrif faks vir progrestoroon aanvulling of iets nie dan spoedpos jou ma dit vir jou nie, of werk so iets nie daar by julle nie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63301 by Driekie
Hiehie Ansa - ek het nou so dowwe pyn in my rug..en so n halwe branderige warm gevoel oor my maag aan die onderkant...so ek wens wens ek an nou op n bank of my bed opkrul met n boek of dvd!!!

Hoop maar ons almal se pyne en krampe beteken goeie dinge!

Waaaar kry jy nou die oulike god Strikkels???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63298 by Cornel
Halo julle,ek is darem ook weer terug!

Ankia,vanmiddag se kos was nie te lekker nie,daar was vark T-Bones,rys,wortels ens en die ergste van als was..........hulle het prawns gaar gemaak vandag,maar jinne het dit nou vir my afgesit hoor......daai reuk!

Kriek,jy moet nie moed verloor nie jong,daar is iets besonders op jou pad,jy weet dit dalk nog net nie! Sterkte dolla!

Het my dr in SA gebel,sy se al die simptome wat ek tot dusver het is heeltemal normaal!ALLE DANK AAN ONS HEMELSE VADER!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63283 by Ansa_S
O vrek ek is lui vandag! Wou met alle mag en mening my matrieks se vraestelle vandag gemerk het, maar die bank en wimbledon tennis werk lekkerder vir my.

Hierdie krampies van my wil nie weg nie, so dit is seker AF wat haar gereed maak vir 'n ordentlike visit! Voel tot of my boude pyn vandag, kan seker nie byhou met my aanhoudende geeet nie! :X

Kriek hugs vir jou(((()))))

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63281 by Driekie
Krieks - daars deffies n plan vir jou!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63278 by Goggatjies
Cornel - hoe was Lunch??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account