file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #63254 by Kriek
Ek weet Strikkie, ek is maar net moedeloos vandag, en die tyd van die maand ( n week voor AF moet kom) is ek ook maar baie emosioneel. Maar nou genoeg van my gesannik !!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63249 by Strik*kie
Ai Kriek ek wens ek was by jou om jou sommer grooooooooooooot hug te gee. Vriendin jy moet nie moed verloor nie, jy sal sien daar is groter planne met jou ((((hug))))))))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63239 by Goggatjies
ai kriek - hoop jou emails werk gou-gou weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63235 by Kriek
NIKS nie Strik, net die error wat opkom, WTH ookal, ek kan nou ook nie meer gepla wees nie. Ek is vreeslik af vandag, effense verkoue en dat ek Woensdag klaar maak en nog nie ander werk het nie, begin my nou vang, ek maak die simpelste foute hier by die werk, sit sommer verkeerde geboorte datum op klient se kwotasie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63233 by Kriek
Strikkie, ek weet dit kom die deur nie want dit gooi vir my n receiving error uit !!!!!
Klippie, bly vir jou AF het opgedaag en dat jy nou met jou PVA kan begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63231 by Strik*kie
Kriek druk gou send en receive op jou mail.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #63228 by Strik*kie
Wag Kriek ek stuur vir jou een dan se jy of kom hy deur? Of weet jy dit kom nie deur nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account