file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62097 by Slakkie
Oo OK sjoe! Dit het al met my ook gebeur die uitlog ding maar as jy toemaak en later weer oopmaak sal jou naam weg wees, dink ek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62096 by Strik*kie
Hello Slakkie, hoekom eers augustus?

Klippie, jy sal sien by jou naam wys dit offline, maar bo bly dit laaaaaank so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62095 by klippie
Julle, die feit dat ek nie kan uitlog nie freak my uit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62093 by klippie
Slakkie - nee ek by UNITAS, maar my FS vir my gesê as AF oor naweek kom, moet ek die maandaf bel, dan key ek voorskrif wwat ek vanaf dag 5 moet gebruik? I dunno?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62087 by Slakkie
Hoezit almal.

Loer gou in voorie naweek!

My IUI is nou in Augustus aawww maar jippee vir die defnitiewe plan!

Klippie is jy ook by dr. P hy het vir my gesê ek moet wag vir AF en as sy kom hom dadelik bel as is dit oor 'n naweek. Hy het juis die voorbeeld gebruik dat as sy op 'n vrydag of saterdag kom en jy bel nie dadelik nie is maandag te laat dan moet jy wag vir die volgende siklus!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62086 by klippie
Julle - kyk of dit met julle gebeur. Ek het nou uitgelog en die webpage toegemaak, toe ek weer die webpage oopmaak, toe verksyn my naam (klippie) hierbo as viewing, maae ek het nog nie weer ingelog nie? Dis mos nie reg nie. Ek het al my cookies en history gaan delete en dit gebeur nog steeds!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62084 by Cornel
Klippie,dit klink maar vir my baie seer!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account