file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #62107 by Cornel
Tata Klippie!
Lekker naweek!
FX dat AF opdaag!
Rustig met daai hand hoor!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62106 by Strik*kie
Ag shame Slakkie, dis sleg man, pleks kry hulle dan net tydelik ander lab.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62105 by Slakkie
Hou styf duime vas vir jou klippie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62102 by klippie
Okay, ek gaan nou bietjie nog werk & dan huis toe! Julle moet 'n lekker naweek hê! Hou duim vas dat AF opdaag vir my - ek hoop ek het Maandag goeie nuus vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62101 by Strik*kie
Klippie, jy is uitgelog al wys jou naam nog bo. Solank dit by jou post en profile pic offline wys.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62100 by Slakkie
blykbaar word die lab gerevamp. Ek het mos friggin goeie tydsberekening....not

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #62099 by klippie
Thanks, nou kan ek ointspan!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account