file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #60247 by Tienka
LOL dis reg Nel, se net wanneer :laugh:

strikkie, ek hettie 'n keuse nie, die lyf wil nie meer so lekker saamwerk nie so ek moet luister en rus :laugh: Dis net nag hierdie week want my oc is nie hier nie, kannie wag dat sy terugkom nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60238 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60235 by Nelria
strikkie jy het dassie se bfp vergeet

tienka - bly jou man gaan nog goed aan :)

ok ladies melkkos resep? het myne verplaas en wil vanaand maak - wie het 1?

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60233 by Strik*kie
Hallo Tienka, sjoe het jou gister gemis. Rus jy darm bietjie jong?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60231 by Dassie
Jy't my vergeet Strikkels..

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60230 by VB2010
more julle

Cornel baie baie baie geluk dolla!!! whoop whoop!

Paisley het omtrent die droogte gebreek hoor!

Gaan nie baie hier wees vandag nie het 'n hele paar dinge om te doen

ta ra
xx

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #60222 by Tienka
More julle, na die wonderlike nuus wat ek per sms gekry het vanoggend MOEs ek net kom inloer

Cornellie, baie, baie baie geluk girl, mag jy 'n baie gesonde swangerskap geniet!! Dis nou die beste nuus so vroeg in die more :laugh:

Sorrie julle, het noggie opgevang nie so kannie personals doen nie.

G, sorrie oor die rowwe nag, ek kan dink dat jou ander 2tjies rusteloos raak - sterkte daar!!

AFM - Nog so 24 dae oor, boetie het effentjies gesak maar nie veel nie, hy is nog baie knus en ek gee nie om nie, raak net nou hel ongemaklik maar nou ja, dis maar deel van die pakket!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account