file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59802 by Driekie
Oke here goes

Mnr Cornel se man, lees asb hier - dis van al ons girls hier

Ons almal het al baaaaaie lang en uiteenlopende paadjies met "trying to conceive" geloop
Ons almal het n baie (amper 100%) vermoede dat jou liewe vroutjie wel swanger is.

Ons weet julle is baie ver van dokters en dinge en dis juis waarom ons graag wil help en vra of jy asb nie vir haar sal kwaad wees as sy wel toets more oggend nie - hoe gouer julle weet hoe gouer kan sy en jy begin om julle baba se huisie vir die volgende 9maande op te pas sodat daar nie aaklige goed soos n miskraam of enige ander snaakse dinge gebeur nie

Ons vra jou hierom baie baie mooi om haar te laat toets/nie kwaad te wees as sy toets nie

Ons girls!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59801 by sexy~hexy
Cornel, ek en Dr Paisley het gepraat :angry: :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59798 by VB2010
Cornel, Paisley het 'n punt daar, so praat miskien vanaand met jou man en verduidelik al die goed mooi vir hom, en as jy nie wil nie maak soos Paisley se en gedra jou soos 'n swanger vrou

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59796 by Paisley
iemand op die forum moet 'n tweeling kry hexy!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59792 by Kriek
Gaan pieps gou Cornel. lol, ek maak net grappie hoor, sal jou nou uitlos

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59790 by Paisley
cornel regtig - as jy nie weet of jy swanger is nie gaan jy dalk nog vir 2 weke jouself wangedra (soos om swaar goed op te tel en nie na jouself te kyk nie) - jy gaan dalk te veel koffie drink of selfs 'n wyntjie sluk. Dit is vir jou eie en die baba se beswil om te weet! En jou dokter sal 'n plan kan maak om vir jou goed aan te stuur.

Maar as jy nie wil toets nie - belowe dat jy jouself soos 'n swanger vrou gaan gedra tot jy weet? Geen koffie, geen alkohol, geen skelm siggies en daai dinge nie.... BELOWE?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59789 by VB2010
ek is nog hier STrik, lees en eet 'n broodjie

Hi Dassie nou net aan jou gedink! shame wat is fout?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account