file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #59813 by Dassie
Dankie julle, ek is okay. Swaar verkoue opgedoen. Was vandag by Dok en sy het antibiotika voorgeskryf, maar ek het besluit om dit nie te drink nie. Sal maar Panado drink as ek koors kry en soutwater in my neus spuit lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59812 by Cornel
:blush: Baie dankie dat julle verstaan girls...

Ek belowe om my van nou af soos 'n swanger vrou te gedra,geen koffie(drink glad nie koffie nie),geen alkhol ens :silly:

Sodra ek getoets het sal ek dadelik kom post..... BELOWE!!!!!!!!!!

Al wat die gynie gese het die laaste keer (8 Maart)toe ek by hom was,is dat ek net nou hoef Foliensuur te drink tot op 13 weke dan van daaraf drink ons ander vitamiens of iets by!

Hexy 'n MC kan jy nie keer nie,dit kom net!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59811 by Driekie
Cornellie laat jou man hierdie briefie van ons af lees!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59810 by Slakkie
Ja en as dr Paisley praat dan luister mens!!!

Cornellie sterkte!!!

Ek wil ook nou preggers raak!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59809 by sexy~hexy
GOOOOOO DRIEKIE :):)

Daar het jy dit Cornel, log vanaand op en wys dit vir jou man ;)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59808 by sexy~hexy
Ek gaan groet almal, gaan nou my ouers vertel :)

Leka aandjie vir julle en sterkte Cornel. Weet ons ondersteun jou met wat ookal jy besluit, maar dit wat VB se maak ook baie sin :)

Toodles :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #59803 by Kriek
:laugh: :woohoo: Tweeling vir Hexy !!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account